ʼn Afrikaanse sepiester, bekend vir sy rol in die kykNET-sepie Villa Rosa, het Maandag op Facebook aangekondig hy is gay.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Villa Rosa"
[Luister] Villa Rosa-akteur se nuwe avontuur
Elsje Tieleman is bekend vir haar rol as Carina in die sepie Villa Rosa, maar toe die program tot ʼn einde kom, het sy besluit om iets nuuts te probeer. Dit beteken egter nie dat sy nou klaar is met die vermaaklikheidsbedryf nie. Maroela Media het met Elsje gesels oor haar lewe na Villa Rosa.