Die tekening, wat vir jare in die besit van ʼn Nederlandse gesin was, is nog nooit gesien nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vincent van Gogh"
Van Gogh-skildery eerste keer in ’n eeu te sien
Dit is een uit ʼn reeks werke wat deur Van Gogh geskep is terwyl hy tussen 1886 en 1887 saam met sy broer Theo gewoon het, ʼn kort entjie van die straattoneel wat hy geverf het.