Virgin Active het erken hy het ʼn fout gemaak toe hy een van sy lede toegang geweier het omdat dié persoon ʼn T-hemp van die pro-Palestina-groep Boycott, Disinvestment and Sanctions (BDS), aangehad het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Virgin Active"
73-jarige verdrink in Virgin Active-swembad
ʼn 73-jarige man het Donderdag in die swembad by die Westville Virgin Active in KwaZulu-Natal verdrink.