Dis byna tyd vir die skoolrugbyseisoen om af te skop en daar wag ’n paar watertandontmoetings in die bekerafdeling van die Virseker-reeks.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Virsekerbeker-reeks"
Virsekerbeker: Monnas se nege drieë kelder Helpmekaar
Monument het Saterdag in die Tuksstadion vir Helpmekaar ná nege opeenvolgende oorwinnings in vanjaar se Virsekerbeker-reeks wreed teruggebring aarde toe met ʼn wegholoorwinning van 57-11 in die eindstryd van die reeks.
Virsekerbeker-eindstryd: Reeks bring oplaas krag teen krag
Dis uiteraard nie waarop die ondersteuners van die eindstrydspanne in al die afdelings sal fokus nie, maar die grootste pluimpie vir die Virsekerbeker-reeks is die nuwe stelsel van krag teen krag wat vanjaar gevolg is en voortaan sal geld.