ʼn Ondersoek sal gedoen word nadat die vloer van Eyethu Fishing in Port Elizabeth Donderdagaand meegegee het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vismaatskappy"
86 beseer toe vloer in PE meegee
Meer as 80 werknemers is beseer toe die vloer van ʼn vismaatskappy by die hawe in Port Elizabeth in die Oos-Kaap meegegee het.