Met die oog op Moedertaaldag, wat wêreldwyd op 21 Februarie gevier word, het Maroela Media ʼn gids met Afrikaanse hulpbronne saamgestel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Viva Afrikaans"
VivA-Uitgewers stel eerste bundel bekend
“Dit was harde werk, maar soos julle weet, skrik VivA nie vir harde werk nie.”
Altyd voorwaarts vir Marlie Coetzee van VivA
“Hierdie tipe sukses word nie net deur ʼn individu bereik nie, maar deur ʼn span en met harde werk.”
Lank lewe ‘HAT Aanlyn’
Vandag, ook Internasionale Moedertaaldag, is dus nie net ʼn viering van Afrikaans nie, maar as’t ware ook ʼn viering van een van dié taal se lewensare.
Die ABC van Afrikaanse organisasies
Ter viering van Moedertaalmaand word Afrikaans in al sy glorie verken. Hier is ‘n lys met organisasies wat ʼn bydrae tot Afrikaans lewer.
VivA ontrafel die tameletjies van vloekwoorde in Afrikaans
Hoewel kru taal vir baie Afrikaanssprekendes ʼn doring in die vlees is, is ánder weer van mening dat dit deel is van die Afrikaanse woordeskat. Hierdie uiteenlopende standpunte oor vloek het aan die lig gekom tydens VivA se simposium met die tema “Vloek met flair én voorbehoud”.
Vloek met flair (en voorbehoud)
Die gesprek oor die saak het dus nie die oogmerk gehad om ʼn gevloek goed te praat of om kru taal en taboe-onderwerpe te normaliseer nie, maar juis om vas te stel waar die grense lê in ʼn samelewing wat dikwels wil maak asof daar geen grense meer is nie.
Bevorder Afrikaans met jou sêgoed
Is jy Afrikaans se eie Willem Wikkelspies? Wil jy ʼn bydrae tot Afrikaans lewer wat vasgelê kan word in woordeboeke vir toekomstige geslagte? Hierdie kompetisie gee jou die kans om jou taalvernuf te wys.
Wen met jou nuwe woorde!
Taalgebruikers het met Varsgebek die geleentheid om nuwe woorde, vakterme, uitdrukkings, idiome of streektaal wat nog nie in woordeboeke of ander taalbronne opgeteken is nie, in te skryf.
Beurse vir Afrikaansgrammatikawerkswinkel in Amsterdam
VivA stel reisbeurse beskikbaar vir magister- en doktorsgraadstudente en postdoktorale genote wat ʼn aanbieding by ʼn internasionale Afrikaansgrammatikawerkswinkel in Amsterdam wil doen.
Afrikaanse taalhulpbronne nou vir almal beskikbaar
Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) stel Vrydag sy volle webwerf (viva-afrikaans.org) met nuwe produkte en dienste vir alle gebruikers van Afrikaans oop.