Vier mans is Dinsdag in hegtenis geneem vir die wrede moord op Vivien Ponté (57) wat Sondagaand in haar huis in Oranjeville in die Vrystaat vermoor is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vivien Ponté"
“Wreedste moord in Oranjeville ooit”
Vivien Ponté (57) is Sondagaand wreed in haar huis in Oranjeville in die Vrystaat aangeval.