Die DA het ʼn petisie met amper 32 000 handtekeninge tydens die sitting van die parlementêre komitee ingedien en geëis dat die projek ondersoek word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vlagmonument"
Video: Ramaphosa gekap oor ‘Marie Antoinette-oomblik’
Wat presies is vir pres. Cyril Ramaphosa snaaks daaraan dat sy kabinet hierdie projek goedgekeur het?
Reusevlag gʼn teken van patriotisme, sê DA
“Dit is onaanvaarbaar dat Suid-Afrikaners wat uitgesproke is teen dié projek geteister word en hul patriotisme bevraagteken word.”
Reusevlag van R22 miljoen ‘ongevoelig’
Die departement van sport, kuns en kultuur moes bontstaan om vrae oor die peperduur vlag te beantwoord, maar hou vol hy het genoeg geld om vir die reusevlagpaal te betaal en dat dit werksgeleenthede gaan skep en toeriste gaan lok.
‘Nathi kan sy vlag elders gaan hys’
Die departement van sport, kuns en kultuur moet verduidelik hoe sy peperduur vlagpaal nasiebou onder honger, werklose en moedelose mense gaan aanmoedig.
Woede oor R22 miljoen vir ‘stok in grond met vlag’
Nasiebou en maatskaplike samehorigheid is edele beginsels om na te streef, maar nie as dit beteken ʼn staatsdepartement dok R22 miljoen vir ʼn vlag op nie.