Nie almal, en veral vleuelklavierpuriste, is met dié argitektoniese wonder in die klavierboubedryf beïndruk nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vleuelklavier"
Hoor professionele klavierstemmers die slotklank?
In 2021 is klavierstemmers skaarser as die spreekwoordelike hoendertande. Hulle is die ware Jakobs wat die wetenskap van akoestiese en estetiese, asook meganiese kennis het om klaviere in ’n japtrap te diens.