Twee mense is dood nadat ʼn ligte vliegtuig Woensdag in ʼn suikerrietveld in Richmond naby Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal neergestort het.
Alles vir die sleutelwoord "vliegtuigongeluk"
Ma vereer vir heldedaad ná vliegtuigongeluk
ʼn Ma moes haar vyf maande oue baba se lykie agter laat en ongeveer 1.6 km in onbegaanbare terrein en sneeu aflê om ʼn reddingspan te help om by ʼn vliegtuigongelukstoneel in Alaska uit te kom.
Video: 2 dood, 180 beseer toe vliegtuig in San Francisco neerstort
Twee mense is dood en 180 mense beseer nadat ‘n Boeing 777 van Asiana Airlines Saterdag in San Francisco, Amerika, neergestort en aan die brand geslaan het.
Foto’s: Twee dood in Germiston-vliegongeluk
‘n Man en ‘n vrou is Vrydag dood nadat ‘n ligte vliegtuig naby Germiston, oos van Johannesburg, neergestort het.
Twee vlieëniers dood toe vliegtuig val
Sjina se ministerie van verdediging het gesê twee vlieëniers van die lugmag is dood toe hul Russies-vervaardigde Su-27-vegvliegtuig tydens ‘n opleidingsessie neergestort het.
Vliegtuigongeluk: Ondersoek afgehandel
Die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) het Woensdag bekend gemaak dat die ondersoek na die onlangse Dakota-vliegtuigongeluk, waarin al 11 bemanningslede aan boord gesterf het, afgehandel is.
Twee sterf in vliegtuigongeluk naby Polokwane
Twee mans is dood toe hulle Vrydagaand met hul ligte vliegtuig in ‘n krans van die Ysterberg tussen Mokopane en Polokwane vasgevlieg het.
Vliegramp eis 19
Altesaam 19 mense is dood nadat ʼn passasiersvliegtuig Vrydag neergestort het.
Vliegtuigongeluk: Slagoffers se name bekend
Die drie mense wat Donderdag in ‘n ligte vliegtuigongeluk naby Nagle-dam in KwaZulu-Natal gesterf het, se name is Vrydag deur AgriSa bekendgemaak.
Drie sterf toe vliegtuig in KZN neerstort
Drie mense is dood toe hul ligte vliegtuig naby Nagle-dam buite Cato Ridge in KwaZulu-Natal neergestort het.