Die harde waarheid is, solank ons “guns” by mense of plekke gaan soek, gaan ons dit net by mense en plekke kry. En dan sal ons tog maar steeds nie tevrede wees met die uitkoms nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vlog vol waarheid"
Vlog vol waarheid: Vasgevang in aardse sondes
As jy een keer geval het vir ʼn spesifieke sonde, is die volgende keer soveel makliker om in te gee.
Vlog vol waarheid: Wanneer geld jou god word
Geld kan beslis baie nuttig te pas kom, maar kan net so vinnig ʼn afgod in ons lewens raak.
Vlog vol waarheid: Vasgevang in die soeke na gemak
Die lewe gaan nie oor gemak of ʼn gejaag na rykdom nie, maar eerder om jou lewe te wy aan die mense rondom jou, ongeag enige ongemak wat daarmee mag saamkom.
Vlog vol waarheid: Verblind deur liefde
Verhoudings was nooit gemaak om in afsondering plaas te vind nie. Ons mis dikwels die Here se stem as ons toelaat dat ons “verblind” word deur liefde.
Vlog vol waarheid: Wanneer dinge nie gebeur soos beplan nie
Die Here is reeds in die toekoms. Ons moet net die tyd vat om by Hom te hoor waarheen ons moet gaan en watter keuses ons moet maak, eerder as om slapelose nagte daaroor te hê.
Vlog vol waarheid: Pasop dat ander jou besluite bepaal
Ons is dikwels geneig om te swig onder groepsdruk, toenemend bekommerd oor wat mense van ons dink. Ons luister graag eerder vir mense wat status het as om vir God se leiding te wag. Word jy deur die wêreld se neigings beheer?
Vlog vol waarheid: Word jy deur die horlosie regeer?
Ons leef in ʼn era waarin almal se lewens ʼn dolle gejaag is en dikwels sonder dat ons dit agterkom, begin tyd ons lewens regeer. In hierdie vlog, spesiaal vir jongmense, gesels jeugpredikant Mauritz Zietsman hoe jy kan verseker dat jy jou tyd spandeer op dít wat werklik belangrik is.