“Spanning in só ʼn situasie is beslis menslik. Maar terselfdertyd weet jy ook dat die skop binne sy vermoë is en dat hy die druk kan hanteer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vlok Cilliers"
Vlok en Franse het 2027 in visier
“As afrigter wil ek natuurlik nog verbeter en meer leer oor die spel. Maar die belangrikste is om Frankryk die wêreldkampioenspan te maak.”
All Black-oorwinning lekker, maar Franse kan nóg beter – Vlok
“Toe Frankryk in 2007 die Wêreldbeker aangebied het, het die span in die eerste kragmeting van die toernooi teen Argentinië vasgeval. Dit was vir ons baie belangrik om die veldtog goed te begin.”
Hane gerat om teen Kiwi’s koning te kraai
Vlok Cilliers gesels met Maroela Media oor Frankryk se openingswedstryd teen die All Blacks in Parys. En ja, hulle het die Springbok-oorwinning op Twickenham dopgehou.
Vlok meen Morné slaag karaktertoets met lof
“Die outjie wat ná matriek by Loftus se B-veld ingery het en die Morné Steyn wat jy vandag sien, is nog dieselfde persoon; hy het nie verander nie.”
Liefdadigheidswerk lê Vlok na aan die hart
Vir Vlok Cilliers is ʼn mens se nalatenskap belangrik. Daarom doen hy sy bes om ʼn verskil in ander mense se lewe te maak.
Vlok breebors ná Hane die Rose plattrap
Vlok Cilliers, die Fransmanne se skopafrigter, het ná Frankryk se geskiedkundige oorwinning met Maroela Media gesels.
Vlok gee skop aan liefdadigheidwerk
“ʼn Mens moet probeer om ʼn verskil te maak; jy kan nie net vir jouself lewe nie,” het Vlok Cilliers by sy Tekkies-en-Toks-aand gesê. Ander sportlegendes was ook deel van die aand se verrigtinge.
Vlok se Tankwa-toer ’n treffer
Vir Vlok Cilliers is die Tour de Tankwa soveel meer as net ’n bergfietsavontuur deur die pragtige Karoo; dit is ’n middel tot ’n spesifieke doel: Om ’n verskil in ander se lewens te maak.
Kyk: Vlok gesels oor Wêreldbeker, Dupont en liefdadigheidswerk
Vlok Cilliers is nie net ’n briljante skopafrigter nie – Frankryk jag juis rugbyglorie teen Engeland – maar hy het ook ’n passie vir jongmense en liefdadigheidswerk. Hy gesels met Maroela Media.