ʼn Span lugvaartkundiges het dié week tydens ʼn paneelgesprek op die Australiese joernaalprogram 60 Minutes ʼn ysingwekkende teorie voorgelê wat volgens dié span aanleiding tot die MH370-lugramp in 2014 gegee het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vlug MH370"
Boeing gedagvaar oor MH370-ramp
ʼn Saak is Vrydag teen die Amerikaanse vliegtuigvervaardiger Boeing aanhangig gemaak oor die MH370-ramp wat in 2014 afgespeel het.
Vlug MH370: Families gaan privaat soektog finansier
Ongeveer $15 miljoen word benodig om die soektog na die vermiste vliegtuig te hervat.
Soektog na vlug MH370 gestaak
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 is gestaak, byna drie jaar nadat die vliegtuig spoorloos verdwyn het.
Soektog na vlug MH370 binnekort gestaak
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 word binne die volgende twee weke gestaak.
Mosselbaai-wrakstuk ‘hoogs waarskynlik’ deel van MH370
’n Wrakstuk wat by Mosselbaai gevind is asook ’n stuk wat op Mauritius se Rodrigues-eiland uitgespoel het, is “hoogs waarskynlik” deel van die vermiste Malaysia Airlines-vlug MH370 wat in 2014 oor die suidelike Atlantiese Oseaan verdwyn het.
MH370: Nóg ʼn SA’ner sal wrakstuk oorhandig
Nelius Kruger (35), ʼn argeoloog van Pretoria, het vandeesweek gesê hy wag om ʼn vliegtuigwrakstuk aan owerhede te oorhandig, wat vermoedelik aan die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 behoort.
Mosambiek-wrakstukke ‘hoogs waarskynlik’ dié van MH370
ʼn Minister in Australië het Donderdag gesê wrakstukke wat in Mosambiek opgetel is en vandeesweek in sy land aangekom het vir verdere ondersoek, is “hoogs waarskynlik” dié van die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370.
[Foto’s] SA tiener het dalk MH370-wrakstuk gevind
Liam Lotter, ʼn tiener van Wartburg in KwaZulu-Natal, het moontlik ʼn gedeelte van ʼn vlerk van die vermiste Malaysia Airlines Vlug MH370 opgespoor.
Mosambiek-wrakstukke dalk dié van MH370
Wrakke wat in Mosambiek uitgespoel het, is dalk deel van Malaysia Airlines Vlug 370 wat twee jaar gelede met 239 persone aan boord verdwyn het.
[Foto’s] Uitgespoelde wrakstuk waarskynlik nié deel van MH370
ʼn Groot metaalwrakstuk wat in die suide van Thailand uitgespoel het word ondersoek.
Reunion-wrakstukke is dié van vlug MH370
Die vliegtuigwrakstukke wat op Reunion-eiland in die Indiese Oseaan uitgespoel het, is dié van Malaysia Airlines se vermiste vlug MH370, het Maleisië se premier aangekondig.
Reunion-wrak: Nóg ʼn vliegtuigdeel spoel uit
ʼn Tweede wrakstuk, wat vermoedelik deel was van ʼn vliegtuig, het op Reunion, ʼn eiland in die Indiese Oseaan, uitgespoel.
[Foto’s] Reunion-wrak: Vlerkwrakstuk is dié van Boeing 777
ʼn Vlerkwrakstuk wat op die Reunion-eiland in die Indiese Oseaan uitgespoel het, is as dié van ʼn Boeing 777 geïdentifiseer.
MH370: Vliegtuig se wrak dalk gevind
Vlug MH370 het op 8 Maart 2014 met 239 mense aan boord verdwyn.
Soektog na vlug MH370 lewer skeepswrak op
Daar is nog geen teken van die vermiste Malaysia Airlines-vlug MH370 nie, maar een van die bote wat aan die soektog daarna deelneem, het ’n skeepswrak op ’n diepte van sowat 4 km ontdek.
Vlug MH370: Een jaar later
Maleisië en China het Sondag beloof om voort te gaan met hul soektog na die vermiste Malaysia Airlines vlug MH370, een jaar nadat die vliegtuig spoorloos verdwyn het.
Soektog na MH370 dalk binne weke opgeskort
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines se vlug MH370 “kan nie vir ewig duur nie” en Australië is in gesprek met Maleisië en China om moontlik binne enkele weke die soektog te staak.
Egpaar verloor familie in albei MH-vlugrampe
‘n Australiese egpaar wat hul seun en skoondogter in Malaysia Airlines se vlug MH370 verloor het, is weer in rou gedompel nadat hulle ook familielede op vlug MH17 verloor het.
Vermiste vliegtuig: Vlieënier nou hoofverdagte
Die vlieënier van die vermiste Vlug MH370 is nou as die hoofverdagte aangewys in die polisie in Maleisië se ondersoek.