Boere in dele van Noordwes word gemaan om uiters versigtig te wees nadat voëlgriep (HPAI) in dele van dié provinsie uitgebreek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "voëlgriep"
Wes-Kaap waarsku teen voëlgriep
Boere en persone wat voëls in die Wes-Kaap besit word gemaan om versigtig te wees vir die voëlgriepvirus en streng bioveiligheidsmaatreëls toe te pas.
Nóg ʼn aansienlike styging in eierprys verwag
“Die uitwerking op pryse was meer ingrypend in die Wes-Kaap weens lêhoenders wat van kant gemaak moes word en die gevolglike voorraadtekort op die streek se rakke.”
Só raak voëlgriep jou beursie
“Die prys van eiers het reeds toegeneem en dit is beslis nie goeie nuus vir verbruikers wat reeds hulle rande tot die uiterste moet rek nie.”
Bevestigde gevalle van voëlgriep styg
Minstens 2,8 miljoen pluimvee is sedert die voëlgriep-uitbreking vroeër in die jaar van kant gemaak, waarvan minstens 2,6 miljoen van dié pluimvee lêhoenders was.
Eiertekort staar Wes-Kaap in die gesig
“Die tekort was onvermydelik gegewe die omvang van die voëlgriep-uitbreking. Ons doen wat ons kan om die bedryf so gou moontlik te herstel.”
Dieretuin doen stappe om voëlgriep te beheer
Verskeie voorkomende maatreëls is by die Nasionale Dieretuin in Pretoria ingestel nadat ʼn uitbreking van voëlgriep onlangs in gebiede naby Pretoria aangemeld is.
Wes-Kaap ly R800 miljoen verliese oor voëlgriep
ʼn Uitbreking van voëlgriep in die Wes-Kaap beloop voorlopig tot produksieverliese van ongeveer R800 miljoen.
Pluimveeboere wil eiers invoer
Altesaam 24 gevalle van voëlgriep is tot dusver in Mpumalanga, Gauteng, KwaZulu-Natal, Noordwes en die Wes-Kaap aangemeld.
Agt nuwe gevalle van voëlgriep in SA
Suid-Afrika het agt nuwe gevalle van die H5N8-voëlgriep by die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid (OIE) aangemeld, het die departement van landbou, bosbou en visserye gesê.
Voëlgriep: Taakspan sal oplossings soek
Voëlgriep is reeds op 16 plase en ander eiendomme in die land geïdentifiseer.
Voëlgriep ook op Wes-Kaapse plase geïdentifiseer
Veeartse van die provinsiale departement van landbou het die H5N8-voëlgriepvirus tydens ʼn roetine-ondersoek waargeneem.
Voëlgriep op nog twee plase geïdentifiseer
“Die plase is onmiddellik deur ʼn staatsveearts onder kwarantyn geplaas.”
Voëlgriep: Derduisende hoenders van kant gemaak
Nagenoeg 260 000 hoenders is sedert die uitbreking van voëlgriep by twee plase in Mpumalanga en een in die Vrystaat van kant gemaak om die verspreiding van dié hoogs aansteeklike H5N8-voëlgriepvirus te voorkom.
Straatverkopers ontsteld oor hoender-verbod
Die verbod kom nadat die hoogs aansteeklike H5N8-voëlgriepvirus op drie plase in Mpumalanga en die Vrystaat uitgebreek het.
Nóg ʼn plaas deur voëlgriep getref
Die departement van landbou het gesê ʼn landwye verbod geld ook vir die verkoop van lêhoenders as slaghoenders tot verdere kennisgewing.