Die enigste broeiplek van die kritiek bedreigde witvlerkvleikuiken (Sarothrura ayresi) in Suid-Afrika geniet nou uiteindelik ook internasionale beskerming. Kom lees ook oor die pryse wat BirdLife SA ontvang het en die jongste “Flock to the Wilderness”-geleentheid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "voëls"
Alles wat jy wil weet oor Afrika-voëllewe op een plek
Voëlliefhebbers kan hulle vere regskud want Afrika se grootste voëlverwante geleentheid vind hierdie naweek plaas.
Boek: Sasol Voëls van Suider Afrika (Vyfde hersiene uitgawe)
Voëlkykers en -entoesiaste kan nou die vyfde hersiene weergawe van “Sasol Voëls van Suider Afrika” aanskaf.
Bakkievrag vol duur eksotiese voëls gekaap
Die polisie kon die bakkie naspoor, maar die voëls was skoonveld.
Minder voëls, vis in Langebaan-meer
Die aantal pikkewyne, Kaapse malgas en verskeie waadvoëlspesies in die Langebaan-strandmeer het die afgelope jare dramaties afgeneem en is tans die laagste wat dit nóg was.
Afrikaanse papegaai doen aanlyninkopies
ʼn Afrikaanse gesin wat in Londen woon se papegaai het onlangs vir heelwat pret gesorg.
[Luister] BirdLasser-app wil voëlspesies beskerm
Henk Nel, ʼn Johannesburgse voëlkyker, het die app BirdLasser vir slimfone ontwerp met die doel om die bewaring en notulering van veral inheemse voëls te verbeter. Dié app is onlangs bekendgestel.
Op Vlerke: ʼn Wildtuin in ons agterplaas
Vir ’n hele ent anderkant die Nwatinwambu-rivier, op pad na Onder-Sabieruskamp, is die veld redelik rustig. In ’n stadium gewaar ons ’n klein luiperdskilpadjie wat oor die pad beur, en waar die pad teen die Sabierivier verbyloop, staan ’n klipspringer op ʼn groot klip.
[Video] Meer moet gedoen word om aasvoëls te beskerm
Aasvoëls is onder die mees bedreigde spesies ter wêreld, maar dit lyk asof die politieke wil in Suid-Afrika ontbreek om iets aan dié kwessie te doen.
Omstrede veldtog om aasvoëls te red
“Ons probeer keer dat ʼn spesie uitsterf, daarom is ons nie bang om kontroversieel te wees nie.”
Sondag op ‘n voëlplaas
Weg van daardie volstruisplaas waarop hy grootgeword het. Weg van al die boersheid en kleindorpse benepenheid. Weg van ʼn pa wat dreig om hom vas te spyker aan ʼn stuk dorre aarde sodat hy nooit kan verlaat nie. Weg van daai voëls!
Bekende ‘voëlman’ Phil Hockey sterf
Phil Hockey, die direkteur van die Percy Fitzpatrick Instituut van Afrika Ornitologie in Kaapstad, is Donderdag ná ‘n lang siekbed oorlede.