Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in laaste artikel in hierdie reeks hoe die Voortrekkers ‘n kookhuis gebou het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "volksargitektuur"
Hoe het die Voortrekkers ʼn ontwikkelde dakhuis gebou?
ʼn Vorige artikel het reeds gewys dat aansienlike ruimte verlore gaan met die bou van ʼn wigvormige dakhuis. Om die probleem in ʼn mate te bowe te kom, is die vloer laer as die omliggende grondvlak ingegrawe, of die dakvoet op kort vertikale pale of lae mure geplaas.
Die vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie van ‘n wigvormige hartbeeshuis
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers die wigvormige hartbeeshuise gebou het met ‘n vurkondersteunde-nokpaalkonstruksie.
Hoe het die Voortrekkers ʼn wigvormige hartbeeshuis gebou?
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers die wigvormige hartbeeshuise gebou het met ‘n gaffelsuilondersteunde-nokpaalkonstruksie.
Die Voortrekkers se wigvormige hartbeeshuis wat in die grond ingegrawe is
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers die wigvormige hartbeeshuise gebou het, wat in die grond ingegrawe is.
Die saaldak van die Voortrekkers se wigvormige hartbeeshuise
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers die saaldak van ‘n wigvormige hartbeeshuis gebou het.
Die Voortrekkers se wigvormige hartbeeshuis: Die skilddak
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis se skilddak gebou het.
Die Voortrekkers se wigvormige hartbeeshuis: Die skilddak met geronde ente
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis se skilddak met geronde ente gebou het.
Die Voortrekkers se wigvormige hartbeeshuis: ʼn Raamwerk van die kapstylhuis
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n wigvormige hartbeeshuis se raamwerk vir ‘n kapstylhuis gebou het.
Die meubilering van die Voortrekkers se bootvormige hartbeeshuise
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, beskryf in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartbeeshuis gemeubileer het.
Die installering en afwerking van ‘n bootvormige hartbeeshuis se vloer
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartbeeshuis se klei- of grondvloer geïnstalleer en afgewerk het.
Die voorbereiding van die klei- of grondvloer van bootvormige hartbeeshuisies
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartbeeshuis gebou het. Hannes fokus in hierdie week se berig op die voorbereiding van die klei of grond vir die vloer van die soort huise.
Die vensters van die Voortrekkers se bootvormige hartbeeshuisies
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartbeeshuis gebou het en fokus in hierdie artikel van die reeks op die vensters van die soort huise.
Die deure van die Voortrekkers se bootvormige hartbeeshuisies
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartbeeshuis gebou het en fokus in hierdie artikel van die reeks op die deure van die soort huise.
Die pleisterwerk van die Voortrekkers se bootvormige hartbeeshuisies
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartbeeshuis gebou het en fokus in hierdie artikel van die reeks op die pleisterwerk van die soort huise.
Hoe het die Voortrekkers ʼn bootvormige hartbeeshuis gebou?
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartebeeshuis gebou het en fokus veral op die dakbedekking van die soort huise.
Hoe het die Voortrekkers ʼn bootvormige hartbeeshuis gebou?
Hannes Raath, ’n kundige op die gebied van volksargitektuur, bekyk in hierdie week se artikel hoe die Voortrekkers ’n bootvormige hartebeeshuis gebou het en fokus veral op die raamwerk van die soort huise.
Wat is die oorsprong van die wigvormige hartbees- of dakhuis?
In hierdie artikel ondersoek Hannes Raath, ‘n kundige op die gebied van volksargitektuur, die oorsprong van die wigvormige dakhuis.
Wat is die oorsprong van Suid-Afrika se bootvormige hartbeeshuis?
In hierdie artikel ondersoek Hannes Raath, ‘n kundige op die gebied van volksargitektuur, die omstrede oorsprong van die omgekeerde bootvormige hartbeeshuis.
Wat is die oorsprong van die naam hartbeeshuis?
Soos met die begrip hartbeeshuis, bestaan daar ook heelwat verwarring oor die oorsprong van die term hartbeeshuis.