Na berig word, gaan een van die land se grootste gedrukte dagblaaie sluit omdat dit nie meer winsgewend is nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Volksblad"
Die Afrikaner en sy koerant
Terwyl talle meningsvormers bekommerd is oor verharding in gesindheid, die polarisering in die Suid-Afrikaanse samelewing en die verdwyning van die middelgrond, is dit ’n legitieme vraag om te wonder in watter mate bou Beeld ’n gemeenskaplike middelgrond of dra Beeld by tot die verharding, vervreemding en polarisasie van sy Afrikanerlesers? skryf dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK.
Volksblad gaan bly
Media24 het bevestig dat Volksblad gaan bly ná vele bespiegeling oor dié Afrikaanse dagblad se toekoms.
Kommer oor Volksblad wat dalk afskaal
Gerugte dat Media24 sy noordelike dagblad Beeld na die binneland wil uitbrei en die plaaslike dagblad Volksblad wil afskaal, is met kommer begroet.