Die Voortrekker-beweging vier vanjaar sy 80ste bestaansjaar en daarom is dit gepas dat ʼn CD wat ʼn skatkis van Afrikaanse musiekerfenis is, ook ʼn paar Voortrekkerliedjies sal insluit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "volksmusiek"
Luister: Ons Afrikaanse geestelike liedjies
Met die uitreiking van die FAK se Afrikaanse volksmusiek saam met Beeskraal en vriende CD wou dié organisasie nie net Afrikaans se musiekerfenis bewaar nie, maar dit ook bekendstel aan ʼn hele nuwe geslag luisteraars.
Luister: Ons Afrikaanse vaderlandsliedere
Geskiedkundige liedere soos “Die lied van jong Suid-Afrika”, “Uit die chaos van die eeue” en die “Vrystaatse volkslied” spog deesdae met ʼn nuwe baadjie te danke aan sangers soos Chris Chameleon, Corlea Botha, Cordelia en Jannie Moolman.
Luister: Ons Afrikaanse volksliedjies
Almal ken ʼn vers of twee uit liedjies soos die bekende “Oukraalliedjie”, “Blinkvosperd” of selfs “Ver in die ou Kalahari”. Dis kampvuurliedjies wat ʼn mens laat dink aan ʼn sterk koppie boeretroos, stokbrood en ʼn vleisie wat gaar word oor gloeiende kole.