Die Caravelle se tweekleur-afwerking verseker dat ʼn tikkie nostalgie behoue bly terwyl die moderne kajuit en afwerkings die kombi in die 21ste eeu inlui.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Volkswagen"
VW se nuwe sportnutsbuksie gaan nog baie vriende maak
Die T-Roc is die jongste toevoeging tot Volkswagen se T-reeks van sportnutsvoertuie.
Beperkte weergawe van uiters gewilde Polo bekend gestel
Volkswagen verkoop elke maand derduisende Polo’s.
So gemaklik soos ʼn ou paar rooi velskoene
Kan jy David Kramer en sy Volksiebus oor die Tierkloofpas onthou? Volkswagen se nuwe Caravelle gaan vir baie gesinne ʼn droom wees.
Dié VW-sportnuts onderskat
Dít is ʼn uiters bekwame sportnutsvoertuig wat stilletjies in sy hoek sit, sonder om te veel geraas te maak.
Die volmaakte gesinsbuks?
Brendon Staniforth vergelyk die Opel Combo Life en Volkswagen se Caddy.
Dawid en Goliat …
Wat 4×4 betref, het Dawid weereens vir Goliat oorwin.
Volkswagen wys sy nuutste GTC-renmotor
Die GTC-renmotors moet aan verskriklike streng maatreëls en vereistes voldoen.
Volkswagen voltooi hul sportnutsaanbieding met die T-Roc
Soos mense minder en minder sedanmotors koop, skuif hulle oor na sportnutse toe.
Tien jaar later en die Amarok kraai steeds koning
Daar is een rede hoekom die Volkswagen my hart steel elke keer as ek met hom ry.
Twee vuurwaens … kan Volkswagen die BMW klop?
Maroela Media het die Volkswagen Golf R met die BMW X2 M35i vergelyk.
Kraai die Caravelle nog koning?
Daar is tans baie rolspelers in die bussie-mark. Kies só die regte een vir jou gesin.
VW se laaste spesiale GTI binnekort in SA
Volkswagen het ʼn ryk geskiedenis met beperkte weergawe- GTI’s.
Klein sportnutse begin nou sin maak
As jy so klein sportnutsie wíl hê – dan is die T-Cross beslis ʼn baie sterk mededinger om te oorweeg
Volkswagen sluit tydelik Europese aanlegte
Die motorvervaardiger het gesê dis nie moontlik om ʼn betroubare vooruitsig te gee van vanjaar se wins nie.
VW gerat vir die toekoms
Die volgende twee dekades gaan reusagtig wees vir die motorbedryf.
Gewilde ‘Spirit of Amarok’-kompetisie in Vrystaat gehou
Al het Volkswagen se Amarok nie ʼn reusemarkaandeel nie, is die Amarok ʼn fantastiese bakkie, en die V6 beslis die beste enjin in ʼn dubbelkajuit in Suid-Afrika.
Volkswagen se reusepaneelwa…
Volkswagen se Caddy is ʼn goeie paneelwa as jy nie groot loonvrag benodig nie, maar waar kyk ʼn mens dán.
Bekendstelling: Die Golf R wat SA nog altyd verdien
Hoewel jare lange toetse nodig was, het Duitsland uiteindelik ingestem om die vol-vet Golf R van 228 kW aan die Suid-Afrikaanse mark te bied.
Sleeptoets: Tow-reg?
Dit is nie goedkoop nie, maar dit is ʼn uiters luukse skouperd. Dit is mooi, sonder om uitspattig te wees. Eish, maar daai enjin is net te lekker … skryf Brendon Staniforth.