Drie mans is die week gevonnis vir die gru-moord op ’n 13-jarige meisie en haar 15 maande oue nefie in Januarie 2018.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vosman"
Derde verdagte vas oor gesteelde treinspore
Die verdagte is ʼn werknemer van ʼn bekende afvalbestuur- en skrootmetaalonderneming in Mpumalanga.
Vosman-moord: KGT-kommissie verwelkom vonnis
Die Kommissie vir die bevordering en beskerming van die regte van kulturele, godsdienstige en taalkundige gemeenskappe (KGT-Kommissie) het die hof se vonnisoplegging van Themba Josiah Thubane verwelkom op ʼn reeks aanklagte, waaronder huisbraak, ontvoering en moord.
Vosman-moord: Beskuldigde hoor sy lot
Themba Josiah Thubane (41) sal Vrydag in die rondgaande hof in Middelburg gevonnis word op ʼn reeks aanklagte, waaronder huisbraak, ontvoering en moord.
DNS wys maande later lyk is dié van ontvoerde meisie
“Ek hoop ons sal weer julle ondersteuning hê sodat die begrafnis goed sal afloop.”
Vosman-kinders: Hof sê oor borgtog
WAARSKUWING: Die inhoud in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Familie vra vir afsluiting ná Vosman-kinders se moord
“Ek kan snags nie slaap nie. Al waaraan ek kan dink, is die saak. Die siele van daardie kinders kan nie in vrede rus nie, want hul liggame lê nog in ʼn regeringslykhuis.”
Vosman-kinders: Albino-meisie ‘vir moetie geslag’
WAARSKUWING: Die inhoud in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Ontvoerde kinders eers ná DNS-toetse begrawe
Die twee kinders is vroeër vanjaar in die vroeë oggendure by ʼn huis buite Witbank ontvoer.
Hof hoor oor gru-moord op ontvoerde kinders
Die kinders is op 28 Januarie in die vroeë oggendure by ʼn huis in Vosman buite Witbank ontvoer waar ʼn 50-jarige vrou saam met haar kinders en kleinkinders woon.
Ontvoerde kinders: Nog drie vas
Die verdagtes het die kinders uit verskillende kamers gegryp en in die donker op die vlug geslaan en verdwyn.
Ontvoerde kinders: Man ook van moord aangekla
“Hy gaan na verwagting ook van die moord op die 13-jarige meisie aangekla word, soos wat die ondersoek ontvou.”
Ontvoerde kinders se lyke dalk gevind
“Die ondersoek duur voort aangesien die polisie vermoed dat die verdagte hierdie bose dade nie alleen uitgevoer het nie.”
‘Bygeloof’ glo rede vir kinders se ontvoering
Die ontvoering van ʼn baba en ʼn tienermeisie verlede week uit hul woonplek naby Witbank in Mpumalanga hou moontlik verband met “bygelowige oortuigings”.
Kinders ontvoer: Polisie soek dié man
Die polisie het ʼn identikit saamgestel van een van die drie onbekende mans wat na bewering by ʼn huis naby Witbank ingebreek en twee kinders…
Twee kinders uit huis ontvoer
Die polisie het ʼn soektog van stapel gestuur na drie onbekende mans wat by ʼn huis naby Witbank ingebreek en twee kinders ontvoer het.