Niemand is in die voorval beseer nie, danksy die brandweer wat glo binne enkele minute op die toneel was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vredendal"
Vredendal-vrou dood aangetref
By die polisie se aankoms op die toneel het hulle die liggaam van ʼn 43-jarige vrou in die huis aangetref.
Man hang homself glo in selle
Die onafhanklike polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat Arnoldus de Klerk (29) homself glo gehang het terwyl hy in polisieaanhouding was.
Egpaar ‘hou kop’ in plaasaanval; boer skiet een in gesig
“Die verdagtes het die deur oopgebreek en ek het die geweer gelaai. Hulle wou die deur oopdruk en René het dit toegedruk. Hulle het dit weer oopgedruk, maar René kon die deur weer toedruk.”
Nou bedel ons almal Boontoe
Ons glo daar sal reën kom. Ons glo Namakwaland sal nog vanjaar weer blom. Ons glo ons hemelse Vader sien ons situasie, hoor ons smekinge. En ons 50 ℓ-kan sal ook nog weer volgetap word.
Madeliefie Makietie-fees ʼn opskop met baie kunstenaars
Vanjaar se Madeliefie Makietie op Vredendal in die Wes-Kaap gaan ʼn opskopfees wees met lekker vermaak, kosstalletjies en verskeie Afrikaanse kunstenaars, soos Karen Zoid, Theuns Jordaan en Adam.
Man vas vir Vredendal-plaasmoord
Paulus Dam (53) is in hegtenis geneem weens die moord op Koba Odendaal (74) op ʼn plaas naby Vredendal in die Wes-Kaap.
Organiseerder vir Namaquafees gesoek
Daar is nog steeds geen duidelikheid of die Namaquafees teen die einde van Oktober in Vredendal in die Wes-Kaap gaan plaasvind nie.
Vredendal-plaasmoord: Bejaarde glo met eie serp verwurg
Die gemeenskap van Vredendal in die Wes-Kaap is geruk deur die nuus dat een van hul geliefde inwoners Dinsdagmiddag in ʼn klein plaashuisie vermoor is.