’n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput. (Spr 17:22)
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vreugde"
Uitdrukking: Hoe meer siele, hoe meer vreugde
Ons ken almal die uitdrukking, “Hoe meer siele, hoe meer vreugde”. Lees vandag se Taaltoffie om uit te vind waar dit vandaan kom!