Al die politieke partye teenwoordig in die parlement het die wetsontwerp gesteun, behalwe die DA.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vroueregte"
Studie: Geslagsongelykheid steeds wêreldwyd ʼn probleem
“Die meerderheid van die mansdeelnemers stem saam dat vroue nie gelykheid sal bereik sonder mans se ondersteuning nie, maar die helfte van hulle voel te veel word van hulle verwag om dié gelykheid te ondersteun.”
Nuuskommentaar: Doodstraf as vrou regte opeis?
In sommige gevalle, so lyk dit, boet Suid-Afrikaanse vroue met hul lewe wanneer hulle tydens huweliksverbrokkeling op hul regmatige deel aanspraak maak. Suid-Afrika het ’n verkragtingsprobleem met enigeen van pap babas tot 100-jarige oumas wat verkrag word. Maar selfs in die mees beskaafde lande skuil daar soms nog argaïese regte wat vroue se regte aantas.
Stap saam teen geweld
Die idee agter dié staptog is nie net om aandag te vestig op die geweld wat vroue en kinders in Suid-Afrika verduur nie, maar om ook vir misdadigers ʼn duidelike boodskap te stuur dat geweld nié aanvaarbaar is nie.
Waar kruip jy weg, Afrikanervrou?
Waar is jou “kaalvoet oor die Drakensberge”-geveg vandag? Daardie vroue se bloed druis ook deur jou are en dit maak dat jy wil DOEN. Nie vra nie, nie smeek nie, doen. Bou aan ons land, sodat ons iets vir ons kinders kan nalaat.
‘Vroueregte het verbeter’ bevind meningsopname
Meer as 20% van Suid-Afrikaanse vroue glo steeds “hulle plek is in die huis”, volgens ‘n Ipsos-meningsopname wat Vrydag bekend gemaak is.
“Vroue moet by die huis bly en slawe wees”
Volgens ʼn reeks advertensies van die Verenigde Nasies is die soekenjin Google klaarblyklik seksisties.