’n Suid-Afrikaanse vrouerugbyspan laat Franse aan hul paddaboudjies stik.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vrouerugby"
Tuistoetse op eie bodem vir Springbok-vrouespan
Die laaste keer dat die nasionale vrouespan in ’n amptelike tuistoets in aksie was, was ses jaar gelede, toe die spelers Uganda in Oos-Londen geklop het.