“Hy het teruggekom in die lapa, sy glas teen die muur stukkend gegooi en my begin slaan” het een van Lodie van Dyk se vermeende slagoffers aan Maroela Media vertel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vroueslaner"
Voortvlugtige ‘vroueslaner’ in Vrystaat aangekeer
Sy het mense gewaarsku haar man is gevaarlik. “Hy het gedreig om homself en my dood te maak.”