Honderde betogers het die naweek na strande opgeruk om teen die sluiting van dié openbare ruimtes te betoog.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vryemarkstigting"
Podlitiek: Die ongrondwetlike en irrasionele inperking
In hierdie spesiale episode van Podlitiek gesels Daniël Eloff met Martin van Staden (Vryemarkstigting) en Daniel du Plessis (Sakeliga) oor die reeks hofsake oor die Covid-19-ramptoestand se inperkingsregulasies.
Internasionale sakeleiers waarsku teen onteiening sonder vergoeding
Suid-Afrikaners sal ʼn algehele afname in hul gesondheid, welvaart en welstand ervaar.
Produksie en spaargeld dryf ’n ekonomie
Suid-Afrikaners moet toegelaat word om meer van hul geld in hul sakke te hou sodat hulle vir die toekoms kan spaar. Dit sal ook die druk op baie burgers om skuld aan te gaan, verlig.
Niks oor ons, sonder ons nie
Moet egter nie álle fokus op die regering en sy prosesse plaas nie. Bou intussen aan ’n staatsbestande gemeenskap in die godsdienstige sektor van die samelewing. Maak seker dat die kerk op geen manier afhanklik van die staat se guns of vrygewigheid is nie.
Ideologie bedreig ons grondwetlike legitimiteit
Daar is diegene in ons samelewing wat die Grondwet kritiseer as fundamenteel gebrekkig, van beide die regter- en linkerkant van die politieke spektrum. Die stand van sake kan egter slegs reggestel word wanneer die publiek daarop aandring dat konstitusionalisme gerespekteer word, skryf Martin van Stadin van die Vryemarkstigting.
Podlitiek-onderhoude: Martin van Staden praat oor libertynse vrydenkers
Met die tweede episode van Podlitiek se onderhoudreeks gesels Daniël Eloff en Daniel du Plessis met Martin van Staden. Martin is ’n regsnavorser by die Vryemarkstigting en ook die hoofredakteur van beide die Rational Standard en Being Libertarian.
Die NGV en die aanslag op ons vryheid
Hoe meer mag die staat het, hoe minder vryheid het die individu. Een van die grootste aanvalle nog op individuele vryheid kom in die vorm van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV).