Willem Weites, ʼn 78-jarige boer van Vryheid in KwaZulu-Natal, is Maandagoggend op sy plaas doodgeskiet.
Alles vir die sleutelwoord "vryheid"
Meer as 1 500 in KZN van kiesersrol verwyder
Die Onafhanklike Verkiesingskommssie (OVK) het meer as 1 500 mense van Vryheid in KwaZulu-Natal van die kiesersrol verwyder.
Mobiliseer rondom kulturele vryheid
Eenvoudige meerderheidsdemokrasie, is in ʼn vorige rubriek aangevoer, kan in meerderheidstirannie ontaard. Dit gebeur tipies wanneer etniese minderhede in multikulturele samelewings permanent van politieke mag…
Oor die Republikeinse Gedagte – ‘n Oefening in Herinnering
In die artikel* word ʼn bondige politiek van herinnering met betrekking tot die republikeinse tradisie van Afrikaners beoefen. Die bedoeling daarmee is nie om aan…
Drie wanopvattings in die weg van realisme oor Afrikaner-politiek
Drie opvattings wat tans in sekere kringe onder Afrikaners heers, is hieronder ter sprake. Opsommend lui hulle soos volg: 1. Ons (Afrikaners) het in 1994…
Vryheid vra verantwoordelikheid
Dit was met ʼn siddering wat ek die onderstaande lees in The Star van 11 Augustus 2011. Dit is ‘n groot, amorele, gebrutaliseerde sub-kultuur van…
Die aangewese grondslag vir aansprake op vryheid en selfstandigheid
Teen die agtergrond van ʼn groeiende verlies aan vertroue in die beskerming wat die grondwet aan minderhede moes verleen, is Afrikaners oor ʼn breë front…