Sommige boere betaal tot R200 000 aan veiligheidswagte om hul landerye te bewaak en dit lyk of nie eens hierdie ingrypende optrede misdadigers altyd afskrik nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vrystaat Landbou"
Nuwe stelsel moet vee help naspoor
Lede van Vrystaat Landbou (VL) het ʼn projek van stapel gestuur om dit makliker te maak om bek-en-klouseer in diere op te spoor.
Duisende rande se vee terug danksy private ondersoekers
Vrystaat Landbou (VL) het vroeër vanjaar in samewerking met die LGV-veiligheidsmaatskappy ʼn projek geloods wat boeregemeenskappe en die landbousektor bystaan in sake waar vee gebuit is.
Help Philippolis-brandslagoffers só
Volgens ʼn jarelange inwoner van Philippolis is hierdie die ergste brand in die geskiedenis van die gemeenskap.
Vrystaat Landbou gaan veediefstalsake help takel
“Ons kan nie verder terugsit en kyk hoe boere skade ly nie.”
Beurtkrag knou vleispryse in alle rigtings
Die implikasie van die huidige markomgewing is dat boere vleis produseer teen ʼn 2023-kostebasis, maar ten beste ʼn inkomste gelykstaande aan 2018-pryse ontvang.
Frankfort: Privaat onafhanklike kragvoorsiening is al oplossing
“Al raak landsburgers moedeloos oor die ineenstoring van ons elektrisiteitsinfrastruktuur en ander dienste, moet ons onthou dat daar wel privaat oplossings bestaan.”
Optimisme dryf VL Jongboer-wenner
Dié pa van twee huiwer ook nie om self in te spring waar nodig is nie en het daarom al telkemale self plaaspaaie geskraap sodat die boerdery-aktiwiteite kan voortgaan.
‘Planttyd loop uit’ weens te veel reën
Vrystaatse boere kon tot dusver bitter min plant en dit wat reeds geplant is, versuip nou.
Kommer neem toe oor Lesotho-grensboere
Die “vergete gemeenskappe” op die grens met Lesotho steier onder ʼn voortgesette vlaag misdaad wat ondanks herhaalde pleidooie aan die owerhede net nie gepak word nie.
Kommer oor Vrystaatse paaie voor reënseisoen
“Ons hoop is dat die provinsiale administrasie sal toesien dat die fondse wat bewillig is, reg aangewend sal word en nie sal ‘verdwyn’ nie.”
Foto’s: Skape, weiding deur slik verslind
Kenners is boonop bekommerd oor die langtermyn-uitwerking wat die slik op mens en dier kan hê, aangesien dit moontlik die drinkwater kan besoedel.
Groeiende kommer oor wetgewing oor grond
Die aanvaarding van die wetsontwerp sal die “weg baan vir regeringsoortreding en korrupsie op ʼn skaal wat nog nie in Suid-Afrika” gesien is nie.
VL-kongres wil landbou se lewensvatbaarheid bekyk
Groter wêreldwye prysskommelinge, deglobalisering en groeiende spanning tussen moondhede het ʼn regstreekse impak op primêre bedrywe soos landbou.
Boere maak beswaar teen sluiting van R30-pad
Premier Sisi Ntombela se aankondiging verlede week dat die stuk pad finaal gesluit is sodat ʼn brug gebou kan word, is nie goed deur die boeregemeenskap ontvang nie, aangesien hulle nou van die silo’s en kerke afgesny is.
Vrystaatse premier ontvang memorandum van boere
“Dit bewys dat die provinsiale regering nie net bewus is van ons padprobleme nie, maar wel die vermoë het om paaie reg te maak as dit polities gerieflik is om dit te doen.”
Nuwe hoof- uitvoerende beampte vir VL
Vrystaat Landbou se nuwe uitvoerende beampte is “’n man van integriteit”.
Boere moet pad Paasnaweek herstel
“Ons stroop tans sojabone en mielies en kan eenvoudig net nie agteroorsit en vir die departement wag nie.”
Radelose boere versper Vrystaat-pad
“Die panne langs die pad is tot twee meter diep en die insittendes verdrink dan as hul voertuie in die water beland.”
VL-Jongboer staan sy medemens by
Oop kommunikasiekanale en respek vir mekaar is volgens hom die kernfaktor.