ʼn Vrou is Saterdagmiddag dood toe sy net buite Bloemfontein beheer oor haar motor verloor het en teen ʼn boom gebots het.
Alles vir die sleutelwoord "Vrystaat"
Vyf sterf in ambulansrit
Die Vrystaatse polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag en bewerings van moontlike alkoholgebruik nadat ʼn staatsambulans en ʼn staatslykswa Sondag in die vroeë oggendure naby Viljoenskroon gebots en die lewe van vyf mense geëis het.
Man in hof oor lyke in vlak grafte
ʼn Man van Lesotho het Woensdag in die Kestell-landdroshof in die Vrystaat verskyn na die gru-ontdekking van twee lyke in vlak grafte op ʼn plaas in die omgewing.
Man skuldig ná hy hond in slagyster laat ly
Mvula Isaac (48), ʼn inwoner van Verkeerdevlei in die Vrystaat, is skuldig bevind aan dieremishandeling nadat hy verlede jaar ʼn hond in ʼn slagyster gevang en vir ses ure lank laat ly het.
Drie dood in trompop-botsing
Drie mense is vroeg Sondagoggend dood in ʼn botsing reg van voor op die R76 naby Viljoenskroon in die Vrystaat.
Twee vas oor onwettige sigarette
Die polisie in die Vrystaat het twee mans in hegtenis geneem vir die besit van onwettige sigarette met ʼn waarde van meer as R1,2 miljoen.
Twee gevonnis vir moord op polisiebeampte
Twee mans is gevonnis nadat hulle skuldig bevind is aan die moord op ʼn polisiebeampte van die Vrystaat.
Altesaam 1626 verdagtes vas tydens Vrystaat-klopjagte
Die Vrystaatse polisie het Vrydag gesê 1 626 mense is in die provinsie in hegtenis geneem op verskeie aanklagte wat insluit moord, verkragting, roof, aanranding en dwelmbesit.
14 buitelanders vas wat glo onwettig myn
Veertien buitelanders is Vrydag in hegtenis geneem nadat hulle glo onwettig gemyn het by Welkom in die Vrystaat.
Studente en polisie raak slaags; talle vas
Die polisie het Donderdagaand rubberkoeëls, skokgranate en ʼn waterkanon gebruik om betogende studente by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) uiteen te jaag.
Jong vrou se lyk sonder oë, gesigvel gevind
Die Vrystaatse polisie het die publiek se hulp gevra in sy ondersoek na die liggaam van ʼn jong vrou in Thaba Nchu gevind is met haar oë, ore, neus en gesigvel wat verwyder is.
Geslagsdele in vrieskas: Deen se vrou doodgeskiet
Die Deense man wat in Bloemfontein in hegtenis geneem is nadat die polisie vroue se geslagsdele in sy vrieskas gevind het, se vrou is in Lesotho doodgeskiet.
Betogings by UV gaan voort ondanks interdik
Studentebetogings by die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Bloemfontein-kampus het Donderdagoggend voortgegaan ondanks ʼn hofinterdik wat Woensdag bekom is.
Dubbelmoord ruk Vrystaatse dorp
Twee bejaardes van Memel in die Vrystaat is Dinsdagaand wreed in hul huis vermoor.
Skoolseun kom op ma se lyk af
ʼn Vrystaatse tiener het Dinsdagmiddag ná skool op sy 43-jarige ma se liggaam in die gang van hul huis afgekom.
Nuuskommentaar: Vrystaat en Noord-Kaap se bedenklike korrupsie-voorbeeld
Toe daar onlangs op die ANC se hoofraadkongres voorgestel is dat die party se korrupsiebeeld deur optrede teen korruptes besweer word, was daar ’n duidelike wanklankige protesstem – dié van premier Ace Magashule van die Vrystaat. Herman Toerien het gaan koekeloer hoe sake met korrupsie in die Vrystaat en die buurprovinsie, die Noord-Kaap, staan.
Vier vas oor Vrystaat-bejaarde se moord
Vier mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 72-jarige Sophie Gehring van Riebeeckstad in die Vrystaat.
Bfn-vrou wag steeds op operasie ná valskerm-ongeluk
Burger het intussen bloedklonte in haar long en heup ontwikkel omdat sy so lank gelê het en moes na die hospitaal se waakeenheid geskuif word.
Priester vas vir huisbraak
Die polisie in Edenburg in die Vrystaat het Maandag vyf verdagtes op ʼn aanklag van huisbraak vasgetrek, onder wie ʼn priester van ʼn Apostoliese gemeente in Bloemfontein.
‘Raaiselmoord’ op man wat glo sy vrou vermoor
Die ondersoek na die moord op Birgit Human (52) het Saterdag ʼn bisarre wending geneem toe haar man, wat van haar moord beskuldig is, se liggaam langs ʼn treinspoor buite Odendaalsrus aangetref is.