Enkele dae ná Greywind, wat sowat agt maande swanger was, se verdwyning is ʼn pasgebore baba in ʼn woonstel gevind. Daar word vermoed dat die baba haar kind is.
Alles vir die sleutelwoord "VSA"
Hospitaalwerker bedank ná sy R10 miljard wen
Voordat sy na die wen-nommers gekyk het, het sy aan haar vriendin gesê: “Dit sal nooit ek wees wat wen nie, dit is maar net ʼn droom vir my.”
Oorsaak van vermiste seun (5) se dood bekend
“Ek hoop jy herleef die beeld van hoe jy ons seun vermoor het elke dag van jou onbelangrike lewe.”
Nuuskommentaar: Verval land of is dit net persepsie?
Die ANC dis gereeld voor verkiesings sy “goeie storie” op en pres. Jacob Zuma ry die perd ook holrug in sy staatsredes. Maar is dit werklik, of is die waarneming van algemene verval meer as net ’n persepsie?
Linkse en regse ekstremiste: Ooreenkomste spreek boekdele
Die probleem hier by ons in Suid-Afrika is dat die oorheersende deel van die regerende party nog nooit werklik gematig of demokraties was nie.
[Foto’s] Miljoene kyk verwonderd na kus-tot-kus sonsverduistering
Miljoene Amerikaners, onder wie verskeie Hollywood-sterre, het Maandag hul teleskope, kameras en beskermende brille gegryp om verwonderd te kyk na die eerste algehele sonsverduistering wat in meer as ʼn eeu van die Oos- tot die Weskus in die VSA gesien kon word.
Donald Trump: Geliefd én gehaat
Almal het ’n mening oor die Amerikaanse president Donald Trump. Hy is nou maar ten ene male ’n kleurryke figuur wat nie wegskram om sy afkeure te deel ondanks sy status as president nie.
Ekstremiste in VSA se optrede moet verwerp word
Die wêreld is die afgelope naweek geskud met die gewelddadige betogings en teenbetogings in Charlottesville in die VSA wat tot die dood van een betoger, twee polisielede en talle ernstige beserings aanleiding gegee het.
Jong egpaar sterf dag ná troue
“Daar is geen twyfel dat hulle vir mekaar bedoel was en dat hulle mekaar baie lief gehad het nie.”
Nuuskommentaar: Rusland en VSA gryp mekaar aan diplomatieke kele
Die diplomatieke relletjie met Rusland wat pres. Donald Trump van oudpres. Barack Obama geërf het, het nou ’n vorm aangeneem wat goed sou pas by die dae van die Koue Oorlog.
Trump-regering verval toenemend in chaos
Duisende poste in die administrasie is steeds nie gevul nie en twee van pres. Donald Trump se belangrikste raadgewers het die afgelope tyd bedank.
Ma kry nieroorplanting danksy kinders se video
“Ons het almal gelag en gehuil. Dit was net ʼn fantastiese oomblik, ʼn fantastiese familie-oomblik,” het die ma gesê.
Goeie besluit van VSA om wapenvoorsiening aan Siriese rebelle te staak
Vier jaar en sowat een miljard dollar later, het die VSA nou uiteindelik besluit om sy mislukte poging te staak om sogenaamde gematigde rebelle in Sirië te bewapen.
SA chenin kan Amerikaners se aandag trek
Internasionale wynkenner se raad aan plaaslike wynmakers: “In plaas daarvan om daarop aanspraak te maak dat julle alles kan doen, sou dit beter wees om die klem te laat val op dit wat julle die beste doen”.
Nuuskommentaar: Wat bly oor ná kernoorlog?
Dit lyk aan die hand van verskeie gebeure in verskillende lande of die wêreld nog ’n geruime tyd onder die wolk van kernwapens sal moet leef, en leer om daarmee saam te leef.
Twee jaar later en kernooreenkoms met Iran toon sukses
Twee jaar ná die ondertekening van die kernooreenkoms tussen Iran en Westerse lande raak dit moeilik vir die oorloglustiges wat die ooreenkoms as gevaarlik en verkeerd beskryf het om nog enigsins by die suksesvolle implementering daarvan verby te kyk.
‘Uitmergelendste wedloop ter wêreld’ pas afgehandel
Moontlik die uitmergelendste wedloop ter wêreld is dié week in die Kaliforniese Death Valley in die VSA beslis.
Geen Amerikaanse oorlog oor Noord-Korea
Oorlog in die Koreaanse skiereiland gaan nie plaasvind nie en hier is die redes:
VSA kry weer raad vir ruimtesake
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vandeesweek ’n proklamasie onderteken ingevolge waarvan dié land se nasionale raad vir ruimtesake heringestel sal word.
Trump lewer belangrikste toespraak van sy presidentskap tot dusver
Trump was reguit en eerlik dat hy glo dat die voortbestaan van die Westerse beskawing van sy eie mense se wil om te oorleef, eerder as van bedreigings van buite, sal afhang.