“Ek sal vir julle veg en julle nie teleurstel nie. Amerika gaan weer wen en wen soos tevore. Ons sal ons grense, werk, rykdom en drome terugbring. Ons sal ons land herbou, met Amerikaanse hande en arbeid.”
Alles vir die sleutelwoord "VSA"
Regstreeks: Donald Trump ingehuldig
Donald Trump word vanaand (Suid-Afrikaanse tyd) ingehuldig as Amerika se 45ste president. Kyk dit regstreeks hier.
Watter rol wil China in die wêreld speel?
Terwyl binnelandse uitdagings die Chinese regering nog vir lank gaan besig hou, sal een van die belangrikste internasionale vraagstukke van 2017 moet handel oor die toekomstige rol van China in vrede en in konflik en tot watter mate veral Westerse lande nou reeds daarvoor moet voorberei.
Betogers raak slaags voor Trump-inhuldiging
Betogers en ondersteuners van die nuutverkose Amerikaanse president, Donald Trump, het Donderdagaand slaags geraak tydens ʼn geleentheid in Washington ter viering van sy inhuldiging.
Is die al groter wordende kloof in Suid-Afrika werklik?
Die verskynsel van kloofvorming word erken, maar daar bly ’n skugterheid om die baba by die naam te noem, skryf Herman Toerien.
Die Trump-era: Rede tot hoop of nie?
Trump se keuse vir vise-president, Mike Pence, was egter ’n deurslaggewende trekpleister vir Amerikaanse Christene, skryf Ebert Terblanche.
Steve sê Trump-besoek sal ‘voorreg’ wees
Steve Hofmeyr het Woensdag gesê hy het homself beskikbaar gestel om die verkose Amerikaanse president, Donald Trump, te besoek met die oog daarop om sanksies teen die Suid-Afrikaanse regering in te stel.
Géén rassisme is ‘reg’ nie
In talle multi-etniese lande – en dit sluit Suid-Afrika in – word nou al jare gedebatteer oor die vraag of omgekeerde diskriminasie ’n legitieme begrip is. In ons eie land kan ek twee voorbeelde uit die laaste dae se media pluk, skryf Leopold Scholtz.
Klasaksie teen Ford op pad
“Die Kuga moet eenvoudig van die pad afgekry word om te verhoed dat nog iemand in die toekoms doodbrand.”
8 rykstes ter wêreld ryker as 3, 6 miljard ander
Agt van die wêreld se rykste mense is ryker as helfte van die armste deel van die mensdom saam, volgens ʼn verslag van Oxfam International.
SA egpaar se dood in VSA steeds ʼn raaisel
“Dit is ʼn baie stil buurt en om al die polisie-aktiwiteit in die omgewing te sien was baie ongewoon.”
SA egpaar dood gevind in VSA
“Dit is ʼn geweldige skok vir die familie.”
Spotprent 13 Januarie 2017
Jerm se spotprent vir 13 Januarie 2017.
Is die einde van liberale demokrasie in sig?
Die toekoms van die Weste sal vanjaar bepaal word, skryf Jaco Kleynhans.
Tweeduisend jaar oue tonnelboom val om
“Dis asof iemand oorlede is. Dit is ongelooflik hartseer en ʼn groot verlies – en sommer net so vinnig ook.”
Foto’s en video: Barack Obama groet
Pres. Barack Obama het Amerika Dinsdagaand in ʼn emosionele toespraak gegroet.
VSA: Obama en ander futlose aksies teen Donald Trump
Enigiemand wat Amerikaanse politiek volg kan maar hul sitplekgordels vasmaak: Soos met die verkiesing is dit weer Trump teen die media, teen die Demokrate en les bes, teen die Republikeine, Nico Stegmann.
Trump internasionale beleid realisties
Trump se huidige internasionale beleid mag nog heelwat gate hê, maar lyk toenemend meer realisties as dié van onlangse Amerikaanse presidente, skryf Jaco Kleynhans
Die nuwe kulturele Koue Oorlog
Dit lyk al meer of die wêreld weer in ʼn Koue Oorlog ingly, skryf Flip Buys.
Vyf sterf toe man op lughawe losbrand
Vyf mense is dood toe ʼn skieter Vrydag by die Fort Lauderdale-Hollywood Internasionale Lughawe in Florida, VSA, op reisigers losgebrand het.