Daar is ’n waarskuwingsbordjie by die meer opgerig wat mense daarop wys om op die uitkyk te wees vir alligators.
Alles vir die sleutelwoord "VSA"
Vrou ernstig beseer ná bison haar gaffel
Parkamptenare sê dit is die eerste keer wat ’n bison vanjaar in die Yellowstone Nasionale Park gewaar is.
Naomi Osaka paniekbevange tydens ‘skietery’ in New York
“Ek was in die Barclays-arena toe mense skielik begin skree en hardloop het. Daar is vir ons geskree dat daar ʼn aktiewe skieter is en ons moet in ʼn kamer saamdrom en die deure toemaak.”
Ouma leef nog ná skoolskietery
Salvador Ramos het voor die aanval op Facebook aangedui dat hy sy ouma gaan skiet en dan op ’n laerskool gaan losbrand.
Biden ‘siek en sat’ vir massaskietery
“Ek is woedend dat hierdie skietery voortduur. Hierdie kinders is onskuldig. Vuurwapens behoort nie maklik vir almal beskikbaar te wees nie.”
Beer breek deur venster, val egpaar aan
Die beer is eindelik deur die man doodgeskiet nadat hy en sy vrou die dier aanvanklik met ’n kombuismes probeer afweer het.
‘Moltrein-skieter’ ontken skuld
Frank James word daarvan beskuldig dat hy op 12 April twee rookbomme op ’n volgepakte moltrein in Brooklyn, New York, afgevuur het voordat hy op passasiers losgebrand het.
Monroe-skildery nou duurste kunswerk van sy soort
Die veiling het geëindig op ʼn verkoopprys van $170 miljoen (sowat R2,7 miljard) wat tot $195 miljoen gestyg het, met belasting en fooie in ag geneem.
Ontsnapte misdadiger, beampte glo in verhouding
Die polisie glo nou dat die korrektiewediensbeampte gehelp het om die gevangene se ontsnapping te orkestreer.
Gevangene, beampte vermis
Die polisie het die publiek gewaarsku dat Casey White “uiters gevaarlik” is en vermoedelik toegang tot die beampte se vuurwapen het.
Eend lei polisie na bejaarde se liggaam
“As ek vir daardie eend ʼn medalje kon gee, sou ek,” het sers. Mark Walker, polisiewoordvoerder, gesê.
Hof sê oor Texas-ma se teregstelling
Melissa Lucio se teregstelling is geskeduleer vir Woensdag, nadat sy skuldig bevind is aan die moord op haar tweejarige dogter byna 15 jaar gelede.
Menslike fout oorsaak van mallemeule-ongeluk – verslag
Die verslag het bevind dat Tyre Sampson se harnas-beperkingsopening met die hand groter gemaak is om sy gewig te akkommodeer.
Tien in New Yorkse moltrein geskiet
Die skieter het ’n gasmasker aangehad toe hy twee rookbomme in die moltrein afgevuur en op verskrikte pendelaars losgebrand het.
Onverwagte steun vir ma voor teregstelling
Lucio sal na verwagting op 27 April tereggestel word vir die destydse moord op haar tweejarige dogtertjie Mariah Alvarez.
Tweejarige skiet sussie (4) dood
Die voorval het hom by ’n vulstasie in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië afgespeel.
Dokter se liggaam naby waterval gevind
Kelsey Musgrove is vier dae nadat sy nie teruggekeer het huis toe nie as vermis aangemeld.
‘Gevaarlike woonstelblok’ ontruim
Dit is die tweede woonstelgebou in Miami wat die afgelope jaar ontruim moes word omdat dit struktureel onveilig vir inwoners was.
Mallemeule-ongeluk: ‘Seun was te swaar’
Tyre Sampson is dieselfde aand by twee ander malemeulens weggewys, omdat hy te swaar is.
Talle vrae ná seun van pretpark-mallemeule afval
Die gesin se prokureur ondersoek nalatigheid aan die pretpark se kant wat daartoe kon bydra dat Tyre uit die mallemeule se stoel geval het.