In die video is dit duidelik hoe die polisiebeampte die meisie se kop in die grond druk en daarna vir sowat ’n halwe minuut op haar nek kniel.
Alles vir die sleutelwoord "VSA"
Man vas ná koelbloedige moorde van haweloses
Die 30-jarige man het glo ʼn misdaadrekord en ʼn geskiedenis van geestesongesteldheid.
VSA en bondgenote stel verdere sanksies teen Rusland in
“Hy kan nie ʼn oorlog voer wat die grondslag van internasionale vrede en stabiliteit bedreig en dan vir hulp van die internasionale gemeenskap vra nie.”
Jong sokkerster dood op kampus gevind
Die 22-jarige Katie Meyer was die spankaptein en sterdoelwagter vir die Stanford-vrouesokkerspan.
Vierjarige skiet glo op polisie by McDonalds
Die voorval het hom by ’n McDonalds in die VSA afgespeel nadat die kind se pa glo die verkeerde kosbestelling by die deurrytoonbank ontvang het.
Belowende musiekstudent in NY vermoor
“Sy was die soort persoon wat nie vyande gehad het nie, en beslis niemand wat haar sou wou doodmaak nie.”
Skietongeluk eis lewe van twee broers
Die man het sy wapen gelaai met die doel om ʼn beer te skiet. Dit is toe dat hy sy broer per ongeluk raakgeskiet het.
Hewige sneeustorm bring ooste van VSA tot stilstand
Boston en New York het ʼn noodtoestand afgekondig, waarna vlugte opgeskort is.
Kêrel erken glo moord op Petito
Die polisie het ʼn notaboek by Brian Laundrie se liggaam gevind.
Gyselaarsdrama: Verdagte het aanval twee jaar lank beplan
Akram het in ʼn telefoonoproep vir sy broer gesê hy het na Amerika gegaan “om te sterf” en dat hy sal terugkeer “in ʼn lyksak”.
‘Nirvana-baba’ se saak geskrap
Luidens Elden se oorspronklike dagvaarding het nie hy of sy wettige voogde ooit toestemming gegee vir die gebruik van die foto nie.
VSA hef reisbeperkings vir Suider-Afrikalande op
In die VSA is die Omikron-variant nou verantwoordelik vir meer as 90% van alle gevalle landwyd.
Minstens 50 sterf toe tornado Kentucky tref
ʼn Storm het Vrydag ook ʼn groot Amazon-pakhuis in Illinois getref. Minstens twee persone is dood.
Hof keer Biden om inentings verpligtend te maak
New York het intussen ook sy entstofmandaat verskerp, wat beteken dat werkers in die private sektor teen 27 Desember ingeënt moet word.
Uitspraak gelewer in saak van VSA-tiener wat twee betogers doodskiet
Die 18-jarige word deur sommiges as ’n held beskou vir sy optrede terwyl aanklaers aangevoer het dat hy soos ’n selfaangestelde “junior polisieman” opgetree en “’n reeks roekelose besluite geneem het”.
Man vermoor vrou met dwelms in pap
’n Man van Michigan in die VSA wat daarvan aangekla word dat hy heroïen in sy vrou se pap gegooi het, is Woensdag skuldig bevind…
Egpaar dekades later van baba se dood aangekla
Die Amerikaanse egpaar is met die baba verbind nadat een van die baba se ribbebene vir DNS-toetse gestuur is.
VSA gereed om kinders teen Covid-19 in te ent
Reguleerders sal binnekort sê of Amerikaanse kinders tussen die ouderdomme van vyf en 11 jaar teen Covid-19 ingeënt mag word.
Ingeëntes sal binnekort na VSA mag reis
Amerika se grense is einde Maart verlede jaar vir reisigers van reg oor die wêreld gesluit in ’n poging om die verspreiding van die koronavirus te vertraag.
3 dood toe werker in poskantoor losbrand
Die skieter, ʼn werknemer van ʼn poskantoor in Tennessee in die VSA, het later sy wapen op homself gerig.