Die paartjie het in Mei verlede jaar verloof geraak en staan eersdaags voor die kansel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vuil Wasgoed"
‘Vuil Wasgoed’ met internasionale toekennings bekroon
“Ons het nog net mooi dinge oor die fliek gehoor, maar mense sê seker die lelike dinge agter jou rug.”
Video: Wasmasjien-wenners ʼn plek van hoop vir kinders
Rock of Hope in Montanapark, Pretoria, het die publiek se stemme, en harte, verower en het die Vuil Wasgoed-wasmasjienkompetisie loshande gewen. Maroela Media het gaan kuier om die Prozesky’s met dié splinternuwe wasmasjien te verras.
Luister: Vuil Wasgoed ‘inspirasie vir aksiefliek-makers’
“Ons het besef die rede hoekom daar so min aksieflieks in Suid-Afrika gemaak word, is omdat dit baie duur is, en om dit op Hollywood-skaal te doen is ʼn massiewe uitdaging.”
Luister: Leandie en Simoné gesels oor ‘Vuil Wasgoed’
Nadat Vuil Wasgoed in 2014 opslae as ʼn kortfilm gemaak het, is dit omskep in ʼn vollengte fliek wat vandag in teaters landwyd begin draai.
Wen: Gee saam met ons ʼn wasmasjien weg!
Ná baie kopkrap het Maroela Media en die Vuil wasgoed-span uit die inskrywings wat ontvang is, tien finaliste aangewys. Nou is dit jou beurt om ons te help om uit dié finaliste ʼn waardige wenner te kies.
Vuil Wasgoed: Só lyk die skurke
“Die fliek is belaai met pistole en gewere wat vinnig uitgetrek moes word vir die stadige aksie-skote. Ons het lank daaraan gewerk om dié tegniek te bemeester.”
Video: ‘Vuil Wasgoed’-sterre skitter by première
Die akteurs en gaste het almal opgetof in mode uit die tagtigs en dit het vir ʼn prettige en kleurryke affêre gesorg.
[Wen] Speel klaar met ‘Vuil Wasgoed’
Weet jy van iemand wat werklik ʼn wasmasjien nodig het? Iemand wat dit verdien? ’n Gelukkige persoon of organisasie, wat dit werklik nodig het, kan ’n splinternuwe wasmasjien wen danksy dié kompetisie deur Vuil Wasgoed en Maroela Media.
[Video] Akteurs hang ‘vuil wasgoed’ uit
Met akteurs soos Bennie Fourie, Bouwer Bosch, Tim Theron, Stiaan Smith, Nico Panagio, Charlie Bouguenon, Simoné Nortmann en Leandie du Randt Bosch.
Aksiebelaaide ‘Vuil Wasgoed’ eersdaags in teaters
Wim en Kevin word teen hulle sin by ’n gevaarlike onderwêreld ingesleep.
Echo-huis wen wasmasjien deur ‘Vuil Wasgoed’-inisiatief
Die Pretoriase Echo-jeugontwikkelingshuis, Vyfster, het Vrydag ʼn aangename verrassing gekry toe Bouwer Bosch namens die span van die Vuil Wasgoed-fliek ʼn splinternuwe wasmasjien aan dié huis oorhandig het.
[Video] ‘Sukses’ met Bennie en Bouwer
In die videoreeks, “Sukses” met Bennie en Bouwer, voer die akteurs Bennie Fourie en Bouwer Bosch tong-in-die-kies-onderhoude met Afrikaanse bekendes. In hierdie insetsel gesels hulle met Ruan Wessels van Jou Romeo-faam.
[Video] ‘Sukses’ met Bennie en Bouwer
In die videoreeks, “Sukses” met Bennie en Bouwer, voer die akteurs Bennie Fourie en Bouwer Bosch tong-in-die-kies-onderhoude met Afrikaanse bekendes. In hierdie insetsel gesels hulle met Simoné Nortmann van Vir die voëls-faam.
[Video] ‘Sukses’ met Bennie en Bouwer
In die video-reeks “Sukses” met Bennie en Bouwer, voer die akteurs Bennie Fourie en Bouwer Bosch tong-in-die-kies-onderhoude met Afrikaanse bekendes.