Die skade beloop na raming reeds meer as €400 miljoen (sowat R6,9 miljard).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vulkaan"
Aardbewing dreig ná vulkaniese uitbarsting in DRK
Inwoners vrees dat die vulkaan dalk vir ʼn tweede keer kan uitbars.
Foto’s: Vulkaan stoot lawa uit in Ysland
Dit nadat die vulkaniese stelsel meer as 900 jaar sluimerend was.
Witeiland: Strafregtelike klagte volg ná dodelike uitbarsting
Altesaam 22 mense is die betrokke dag in Desember verlede jaar dood terwyl talle ander ernstige brandwonde opgedoen het.
Duisende keer terug huis toe ná risiko vir vulkaan in Filippyne verlaag is
Owerhede in die Filippyne het Sondag die waarskuwingsvlak vir Taal-vulkaan verlaag, twee weke nadat dit as, stoom en klippe begin spoeg het. Meeste van die 376 000 inwoners sal terugkeer huis toe.
Filippynse vulkaan: ‘Al groter skeure opgemerk’
’n Gevaarlike uitbarsting is binne ure of dae moontlik.
Vulkaanuitbarsting dreig in Filippyne
’n Vlak vier-waarskuwing is uitgereik, wat dui op ’n “gevaarlike uitbarsting binne ure of dae”.
NS-vulkaan: Soveel nog in hospitaal
Dokters sê hulle het nog nooit met brandwonde van hierdie omvang te doen gehad nie.
Witeiland: Nog ʼn beseerde sterf in hospitaal
Daar was 47 mense op die eiland toe die vulkaan op 9 Desember uitgebars het.
Witeiland: Dodetal styg; giftige gasse hinder soektog
Die polisie het intussen die name van vyf van die slagoffers wat reeds amptelik uitgeken is, bekend gemaak.
Vulkaan: Ses liggame van Witeiland herwin
Nog ’n herwinning is onderweg vir die twee liggame wat in die stadium op die eiland agtergebly het.
Vulkaan: Liggame dán van Witeiland herwin
Vulkanoloë het ʼn 50% tot 60% kans bereken vir nog vulkaanuitbarstings binne die volgende 24 uur.
Nóg vulkaniese uitbarstings in Nieu-Seeland moontlik
Dokters beoog om 1,2 miljoen cm² se vel te bestel om die slagoffers van Maandag se vulkaniese uitbarsting te behandel.
Nieu-Seeland: ‘Geen teken van lewe’ op vulkaan-eiland
Dit is nou duidelik dat daar twee groepe op die eiland was – dié wat die plek kon verlaat en dié wat naby aan die uitbarsting was.
Vyf dood na vulkaan in Nieu-Seeland uitbars
Die vulkaniese uitbarsting was “van ʼn ernstige aard”.
Tsoenami-dodetal styg steeds; waarskuwingvlak verhoog
Die Indonesiese owerhede het die uitsluitingsone rondom die vulkaaneiland wat die naweek ʼn tsoenami veroorsaak het verder uitgebrei.
Dodetal styg toe Guatemala-vulkaan weer uitbars
Die Fuego-vulkaan in Guatemala het weer uitgebars.
Foto’s: Dodetal styg skerp ná vulkaanuitbarsting
Die dodetal van die rampspoedige vulkaanuitbarsting Sondag in Guatemala het skerp gestyg.
Foto’s: Talle sterf toe vulkaan uitbars
Owerhede vrees dat die dodetal nog verder kan styg aangesien daar ʼn onbepaalde getal mense is wat nog vermis word.
Bali-lughawe gesluit weens vulkaanuitbarsting
Indonesië het Woensdag die internasionale lughawe op Bali gesluit toe die vulkaan op Berg Barujari uitgebars het.