Kymie du Toit is glo in hegtenis geneem omdat sy volgens een van die polisiebeamptes “verdag” gelyk het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vulstasie"
‘Billik’ om op veilige plek stil te hou as polisie jou aftrek
“Dit is duidelik in ʼn land soos Suid-Afrika is daar baie meer op die spel as iemand wat net te halsstarrig is om af te trek.”
Vulstasie-voorval: JPSA onttrek goedkeuring van bloulig-protokol
“Ten spyte hiervan is talle polisie- en verkeersbeamptes heeltemal ongevoelig oor die kwessie en glo hulle verkeerdelik dat die wet hulle bemagtig om lede van die publiek te misbruik wat hulself teen geweldsmisdaad probeer beskerm.”
Staking dreig oor ‘misbruik’ van vulstasiewerkers
“Ons vergader op 29 Augustus met werkgewers van Mibco in ʼn laaste poging om die dooiepunt by te lê. As gesprekke vasval, gaan ons ongelukkig moet staak in die motorbedryf.”
Polisie soek vier ná hul vulstasie beroof, een doodskiet
Vier gewapende verdagtes het die winkel by die vulstasie ingestorm en op selfone en kontant aangedring. Hulle het ook plofmiddels gebruik om die kluis op te blaas.
SAPD soek ‘hartelose’ verdagtes wat vulstasie roof, motoris doodskiet
“In die proses het ʼn motoris by die vulstasie stilgehou om brandstof in sy motor te gooi, en die verdagtes het sonder waarskuwing op hom losgebrand.”
Video: Dans die naweek in saam met dié petroljoggies
ʼn Video, waarin ʼn groep petroljoggies van ʼn Engen-vulstasie in Kaapstad voor verbaasde motoriste hul beste danspassies uitvoer, word wyd op sosiale media gedeel.
[Video] Dans, pappa, dans!
ʼn Video van ʼn groep mense wat by ʼn vulstasie dans, versprei soos ʼn veldbrand op Facebook.
Vroue vas oor vulstasie-diefstal van R2 miljoen
Wilhelmina Burger (58) en Sandra Nelson (64) verskyn na verwagting Woensdag in die hof nadat hulle glo meer as R2 miljoen gesteel het toe hulle by ʼn vulstasie in Milnerton, Kaapstad, gewerk het.
Bruidegom vergeet sy vrou by vulstasie
‘n Jong bruidegom van Duitsland het ná hul wittebrood sy bruid per ongeluk by ‘n vulstasie langs die snelweg vergeet.
Pompjoggies staak van Maandag af
Duisende werkers in die motorbedryf sal van Maandag af staak, het die National Union of Metalworkers of SA (Numsa) gesê.
Pompjoggies staak volgende week
Nog werkers in die motorbedryf, insluitend petroljoggies wat aan Numsa verbonde is, sal volgende week staak, het die vakbond Dinsdag gesê.