“Die vyf dae lange staking deur ons lede kon vermy geword het as die universiteit net na die onderhandelingstafel gekom het met ʼn progressiewe en oop houding en omgee-gevoel oor sy menslike kapitaal.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "VUT"
Hofinterdik teen VUT-betogers
Die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) het ʼn hofinterdik bekom teen studente wat by sy Vanderbijlpark-kampus betoog, ná geboue gevandaliseer en aan die brand gesteek is.
EFF ontken betrokkenheid by VUT-geweld
Verskeie jeug- en studente-organisasies het Donderdag die geweld op die kampus van die Vaal-Universiteit van Tegnologie (VUT) se Vanderbijlpark-kampus veroordeel en die EFF beskuldig dat dié party verantwoordelik is vir geweld by die instansie.
VUT-lesings opgeskort ná betogers geboue aan die brand steek
Die Vaal-Universiteit van Tegnologie (VUT) in Vanderbijlpark het alle lesings Donderdag gestaak nadat betogende studente geboue en ander kampuseiendom aan die brand gesteek het.
VUT se klasse óók opgeskort
Die Vaal Universiteit van Tegnologie (VUT) het Maandag gesê klasse sal binnekort by dié instansie hervat ná betogings op die kampus.
VUT ontken gewelddadige uitsettings
Die Vaal Universiteit vir Tegnologie (VUT) het ontken dat hy studente by sy Vanderbijlpark-kampus met geweld uit koshuise verwyder het.