Die polisie het die omkeertyd vir die hernuwing van lisensies verleng.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vuurwapenamnestie"
Vuurwapenamnestie: Nuwe amnestietydperk versoek
AfriForum voer aan die Covid-19-pandemie het veroorsaak dat nie almal hul wapens kon inhandig nie.
Jongste vuurwapenamnestietydperk ‘misluk’
Die polisie is dus op soek na sowat 370 000 vuurwapens waarvan die lisensies reeds verval het.
Verlenging van amnestietydperk versoek
Sommige boere moes tot sewe keer na polisiestasies terugkeer en etlike ure wag dat hul aansoeke sonder sukses verwerk kan word.
Min tyd om onwettige vuurwapens in te lewer
Die vuurwapenamnestie eindig op 31 Januarie.
Geduld gevra met hernuwing van vuurwapenlisensies
Die bestuur van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het gesê daar word werk daarvan gemaak om die agterstand met die vernuwing van vuurwapenlisensies weens die Covid-19-pandemie aan te pak.
Nuwe vuurwapenamnestie: ‘Besit jou vuurwapen weer wettig’
Die vorige vuurwapenamnestietydperk, wat ook bedoel was vir ʼn tydperk van ses maande, is deur die Covid-19-pandemie in die wiele gery.
Nuwe wapenamnestie goedgekeur en ook gekritiseer
Die DA het gesê nog net ‘n handjievol vuurwapens wat tydens die vorige amnestie ingegee is, het al ballistiese toetse ondergaan – ’n nuwe patetiese laagtepunt van die konsep “slakkepas”.
Vuurwapenamnestie nog nie finaal goedgekeur
Die jongste vuurwapenamnestie sal eersdaags finaal deur die parlement goedgekeur word.
Honderde onwettige wapens ingewin gedurende amnestietydperk
Die polisie in die Oos-Kaap het onder meer op pistole, haelgewere en outomatiese wapens beslag gelê.
Polisiekomitee beveel vuurwapenamnestie aan
Die parlementêre portefeuljekomitee oor polisie het ʼn versoek deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir ʼn nuwe vuurwapenamnestieperiode toegestaan.
Vuurwapenamnestie toe nie verleng
Intussen beweeg die hernuwing van vuurwapenlisensies teen ʼn slakkepas.
AfriForum wil amnestietydperk laat verleng
AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die feit dat vuurwapeneienaars nie tydens afsondering van die amnestietydperk gebruik kon maak nie.
Kommer oor ‘verkeerde’ vuurwapens vernietig kan word
Dit sal hartseer wees as ’n persoon al die administrasie deurgaan om ʼn vuurwapenlisensie te bekom, net om later te hoor die vuurwapen is per abuis vernietig.
Direktief oor hernuwing van vuurwapenlisensies verwelkom
Lt.genl. Moeketsi David Sempe het vandeesweek onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word en dat polisiekantore hernuwingsaansoeke van vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate moet inneem.
‘Cele se retoriek oor vuurwapens klink soos Hitler, Amin’
Polisieminister Bheki Cele is besig om teen Suid-Afrikaanse burgers te veg in plaas van misdadigers, het die Konfederasie van Jagtersverenigings van Suid-Afrika (Chasa), Woensdag gesê en sy “retoriek” vergelyk met dié van diktators.
Hofaansoek teen vuurwapenamnestie laat vaar
Die minister van polisie het dokumente ingedien na aanleiding van verskeie “onwaarhede” wat in die hofaansoek gemaak is.
Talle vuurwapens al tydens amnestie ingegee
Die proses was allermins sonder omstredenheid.
Cele sê amnestietydperk is op koers; AfriForum het vrae
“Die oorspronklike vuurwapenamnestie wat op 27 November in die Staatskoerant gepubliseer is, is intussen gewysig om die polisiestasies in te sluit waar vuurwapens nie ingehandig kan word nie weens veiligheidsbekommernisse.”
Polisie hof toe gesleep oor vuurwapenamnestie
“Die minister weet sy amptenare kan nie oral wees om die publiek teen geweldenaars te beskerm nie.”