Die Australiese Rugbyunie stel ondersoek in na die optrede van die Wallabies se veelsydige agterspeler Kurtley Beale op die vlug van Suid-Afrika na Brasilië (op pad na Argentinië). Hy het glo `n Wallaby-bestuurslid op die vliegtuig gevloek.
Alles vir die sleutelwoord "Wallabies"
Heyneke kies Strauss, Serfontein vir toets
Die Springbokafrigter Heyneke Meyer het ses veranderinge gemaak aan die span wat in Salta teen Argentinië gesukkel het vir Saterdag se toets teen die Wallabies.
Wallabies vrees die Springbokke steeds
Suid-Afrika se rugbypubliek sit nog soos Job op die ashoop ná twee onoortuigende seges teen die Poemas, maar die Wallabies vrees die Springbokke nog.
Wallabies en Poemas speel slegs vir eer
Terwyl die Springbokke en die All Blacks dit sal uitspook op Eden Park, speel die Wallabies en die Poemas vir eer.
Springbokke: Luister hier na die jongste uit Brisbane
Jy kan hier na die jongste klankgreep luister wat ons ontvang het na afloop van die Springbokke se perskonferensie in Brisbane.
Springbokke maak geskiedenis in Brisbane!
Die Aussies kan dalk met Suid-Afrikaners se braaigewoontes spot, maar ná vandag moet hulle liefs nie dié twee lande se rugbyvermoëns vergelyk nie. Vandag word daar net met húlle gespot.
Wallabie kaptein onttrek weens besering
James Horwill, kaptein van die Wallabies het onttrek van die span wat eerskomende Saterdag teen die Springbokke in Brisbane speel, weens ‘n besering aan sy hampees
Pale Toe! se moontlike Springbokvyftiental
Die Springbokafrigter kondig binne 24 uur die span aan wat in die Suncorpstadion in Brisbane teen die Australiërs speel. Terwyl die afrigtingspan kopkrap oor die in- en uitsluitings, kan ons maar net spekuleer oor posisies en spelers
Castle Lager Rugbykampioenskap: Wonde sal allig nie uitslae verander
Môre se wedstryde sal waarskynlik dieselfde wenners en verloorders in die Rugbykampioenskap as laas naweek oplewer, maar die telbord sal waarskynlik nie dieselfde lyk nie.