Die getuie is in Februarie 2017 in Bethelsdorp geskiet en vir dood agtergelaat.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Walter Francis"
Hof sê oor borgtog vir oudpolisieman
Die hof het vroeër bevind deurdat die destydse konstabel sy vuurwapen aan iemand oorhandig het wat hy geweet het ʼn lid van ʼn bende was, hy deur nalatigheid Rademeyer se dood veroorsaak het.
Oudpolisieman tronk toe ná hy amptelike wapen aan bendelid gee
Hy het sy amptelike polisievuurwapen en patrone aan ʼn bekende bendelid in die stad se noordelike dele oorhandig. Die wapen is tydens die pleeg van ʼn moord gebruik.
Oudpolisieman weerspreek homself tydens moordsaak
Walter Francis is skuldig bevind op aanklag van strafbare manslag, maar vrygespreek op aanklag van moord.
Oudpolisieman weer in hof vir moordsaak
Drie mans, wat tereg staan op aanklag van moord waartydens ʼn oudpolisiebeampte se vuurwapen glo gebruik is, het Maandag in die hooggeregshof in Port Elizabeth begin.
Borgtog vir polisiebeampte wat glo ooggetuie laat vermoor
Walter Francis, voormalige polisiekonstabel, wat na bewering ʼn staatsgetuie in ʼn bendeverwante-moordsaak laat vermoor het, is Vrydag in die Port Elizabeth-landdroshof vrygelaat op borgtog.
Polisieman hoor oor borgtog ná moord op staatsgetuie
Die staatsgetuie sou getuig in ʼn verhoor oor ʼn bendeverwante moord wat glo met die polisiebeampte se wapen gepleeg is.
Polisieman in hof vir moord op staatsgetuie
Ferreira (28) sou getuig in ʼn verhoor oor ʼn bendeverwante moord waarin ʼn polisiebeampte se wapen glo gebruik is.
Polisieman vas vir staatsgetuie se moord
ʼn Polisiebeampte van Port Elizabeth is ná ʼn maande lange ondersoek na die dood van ʼn staatsgetuie in hegtenis geneem.