ʼn 36-jarige werknemer van die Polokwane-munisipaliteit het Woensdag in die hof verskyn op aanklag dat hy ʼn wetstoepasser omgery en sewe motors beskadig het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Walter Madubanya"
Geen borgtog vir amptenaar wat glo kollega doodry
Walter Madubanya (36) het hom verlede maand op die munisipaliteit se perseel in Ladanna glo eers in ʼn vragmotor van die munisipaliteit toegesluit, voor hy gewelddadige gedrag begin toon het.
Munisipale amptenaar sterf toe trok oor hom ry
Die munisipale werker het glo berserk geraak en oor die wetstoepassingsbeampte gery.
‘Berserkte amptenaar’ ry glo oor kollega, beskadig motors
“Hy was glo in besit van ʼn gevaarlike wapen en het almal gedreig wat naby hom gekom het.”