Walter Meyer, wat verlede jaar Desember vermoor is, was een van die land se bekendste landskapskilders en sy kunswerke is al in New York, Londen en München uitgestal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Walter Meyer"
Vrou in hof ná skilder se moord
“Suid-Afrika het een van ons baie min groot skilders verloor. ʼn Reus het geval. Mag jy ewige vrede en lig vind.”
Bekende skilder vermoor
Sy vrou is in hegtenis geneem in verband met sy moord.