Die New Zealand Herald berig nagenoeg 200 walvisse het by Farewell Spit aan die noordelike deel van Golden Bay uitgespoel.
Alles vir die sleutelwoord "walvis"
Foto’s: Walvis by St Francisbaai gered
ʼn Boggelrugwalvis is bevry nadat hy in toue by St Francisbaai in die Oos-Kaap verstrengel geraak het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) Dinsdag gesê.
Walvis glo opgekap vir vleis in KZN
Inwoners aan die suidkus van KwaZulu-Natal het ‘n boggelrugwalvis wat op Palm Beach se strand uitgespoel het begin opkap, berig The Witness.
Video: Vliegtuig land amper op walvis
‘n Seevliegtuig het amper bo op ‘n walvis geland in Alaska.
Video: Kameraman so byna ʼn hedendaagse Jona
Rainer Schimpf het ʼn noue ontkoming gehad toe ʼn walvis hom so amper aan die kus van Port Elizabeth in die Oos-Kaap ingesluk het.
Foto’s: 19 walvisse strand in Kaapstad
Negentien loodswalvisse het Sondagoggend by Noordhoekstrand in Kaapstad gestrand.