“Ek het hierdie boek vir mense geskryf, wat soos ek, super-heel probeer lyk het – wat vir jare jok oor die ‘Van Tonders’ met wie dit so goed gaan.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wanda de Kock-Bam"
Boekbekendstelling: Wilderniswenke vir vroue
“Wilderniswenke vir vroue” is ’n oorlewingsgids deur en uit elke wildernis – terug na lewe in blydskap, volheid, vryheid … met sy Gees as kompas.