Evergreens, die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierligawenner, het `n byltjie met Rustenburg Impala te slyp wanneer dié twee spanne later vanjaar in Groep B van die oop klubs se nasionale reeks om die Goue Beker kragte meet.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wanderers Windhoek"
Wanderers wil Goue Beker met RWB-spelers wen
Namibië se verteenwoordiger in die oop klubs se reeks om die Goue Beker (GB), FNB Wanderers van Windhoek, hoop om minstens vier spelers in te span wat die land in die afgelope toernooi om die Wêreldbeker (RWB) verteenwoordig het.