Koos Greeff vertel van hulle lekkerste safari’s ooit.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Wanderlust"
Wanderlust: Hoofstuk 24
Bokkoors is ‘n nare siekte, skryf Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 23
As ons jag, dan jag ons en jae ons nie rond agter klippekyk of gholfballe nie.
Wanderlust: Hoofstuk 22
ʼn Man se sleepwa moet ʼn ordentlike as kry, verduidelik Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 21
Ou Bob het mos Zimbabwe so opgefoeter totdat ʼn blikkie Coke een miljoen Zims kos. Maar ek bly lief vir die plek en gaat voort om safari’s daar te ry, skryf Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 20
Dit help nogal om tale te kan praat, het Koos tydens sy reise in Afrika geleer.
Wanderlust: Hoofstuk 19
Om safari te ry in Afrika moet mens soms die wettigheid bietjie buig, dit het ek lankal geleer…
Wanderlust: Hoofstuk 18
Somtyds gooi die ongeluk jou op ʼn bondel en dan word daai lêery later lekker – as jy net kan vrede maak met die ongeluk.
Wanderlust: Hoofstuk 17
Mens kan met min klere regkom in Afrika, meen Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 16
Later is ons omsingel van olifante, soos in van agter en van voor en van alle kante. Ek het ophou tel toe ons by driehonderd en vyftig-stuk verbygaan …
Wanderlust: Hoofstuk 15
Kry op ʼn slag ʼn brief van ʼn brawe Duitser. Sy wil skynbaar haar man op safari vat. Maar dit moet ʼn rêrige safari wees. Soos in bosse en stof en olifante en ver plekke…
Wanderlust: Hoofstuk 14
Ons eerste groot safari was met drie jongmans uit Switserland en een meisiekind uit Oostenryk. Dis Februarie-maand en ons is op pad na die “swamps” in Botswana…
Wanderlust: Hoofstuk 13
Dis toe dat ek begin safari. En dis tóé dat my wanderlust doel begin kry, vertel Koos Greeff.
Wanderlust: Hoofstuk 12
Eendag lui die foon en dis ʼn meisiemens uit Duitsland – ʼn Monika wat ek so verlangs ken en ek weet sy werk vir die een of ander minister. Sy vra of ek nie ʼn guns vir haar baas sal doen nie en ek spits my ore.
Wanderlust: Hoofstuk 11
Toe breek 1989 aan en Suidwes moet verkiesing hou. Ek spandeer vier maande van daai jaar in Suidwes en werk myself die malaria in en uit. Werk steeds as onoffisiële “observer”, want ek ry met my eie bakkie en bly in gastehuise of by vriende …
Wanderlust: Hoofstuk 10
Iewers in September daai jaar laat roep die “army” my en stuur my op Grens toe. Maar ek gaan as ʼn “civvie” want ek moet gaan foto’s neem en kyk – “observeer”, soos hulle dit genoem het.
Wanderlust: Hoofstuk 9
Die eendag is ek af en besluit om die katedraal in Antwerpen te besoek. Die gasheer beduie my mooi hoe ek moet stap en waar ons mekaar watter tyd sal kry. Dis koud en nat en ek loop styf toegewikkel in my geleende jas…
Wanderlust: Hoofstuk 8
So laai Jacob die karre vol en ry die lot af na Okaukeujo in die Etosha-panne en ek vlie op na Windhoek waar Eddie van der Merwe ons kry. Dis nou ek en Joseph Sishange – voorheen “Cheeseman” van Soweto. Daar was nog ʼn paar ander ook by, want ek herinner my dat ons die Datsun 1200 van Eddie plat gesit het …
Wanderlust: Hoofstuk 7
Soms is dit beter om te vlug vir vrede as om te veg vir oorlog, het Koos geleer.
Wanderlust: Hoofstuk 6
Die salige mens sit rustig en brei terwyl Swaertjie stoot laat dit bars tussen Greytown en Pietermaritzburg en die naald sit net so neffens 180. Meteens kyk Skoonma effens op en vra ewe rustig: “Kan die ou wa nie vinniger hol nie?”