Ouwêreldse en byderwetse vervoermetodes het mekaar dié Vrydagoggend ontmoet; eers het ons met die jongste Ford Stormtrak en Raptor-bakkies rondgerits tot waar ons vir ʼn luukse rit in ʼn warmlugballon bederf is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "warmlugballon"
Vier vas ná lugballon-ongeluk wat een eis
Vier persone is in hegtenis geneem nadat ʼn warmlugballon-ongeluk die lewe van minstens een persoon geëis het.
Meer bekend ná vrou in lugballon-ongeluk sterf
ʼn 36-jarige vrou van Suid-Afrika is dood toe ʼn warmlugballon Vrydag geval het.
Video: Een dood, twee vermis na warmlugballon aan die brand slaan
Een man is dood en twee persone word vermis nadat ʼn warmlugballon tydens ʼn lugballonfees in Virginia, Amerika aan die brand geslaan en neergestort het.
Vier beseer ná warmlugballon ontplof
Vier mense is beseer nadat ‘n warmlugballon ná landing in Kalifornië, Amerika, ontplof het.
Bejaarde man dood toe hy uit lugballon val
ʼn Bejaarde man van Japan is Sondagoggend dood nadat hy uit ʼn warmlugballon in ʼn meer geval het.
Video: 19 dood toe lugballon val
Minstens 19 toeriste is Dinsdag dood toe die lugballon waarmee hulle oor Egipte se antieke stad, Luxor, gevaar het, aan die band geslaan en in ‘n suikerrietplantasie neergestort het.