Luidens ʼn berig van die Washington Post was die man in die middel van ʼn groot groep mense toe hy verskeie skote afgevuur het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Washington"
Foto’s: Drie dood, talle beseer toe trein op snelweg beland
“Enige teorieë oor die oorsaak van die ongeluk is slegs bespiegeling in dié stadium. Daar is nog niks amptelik beskikbaar nie.”
Pandabeer begin reis van VSA na China
Sy het die vlug van 16 uur met 22 kg bamboes, 1 kg appels, soetpatat en water aangepak.
Ma deel hartroerende brief ná baba se hartoorplanting
ʼn Brief van ʼn ma aan ʼn ander ma wie se baba dood is en sy hart aan haar baba geskenk het, maak wyd opslae op sosiale media.
VSA-sneeustorm: SAL-vlugte gekanselleer
SAL het Vrydag al sy vlugte na Washington DC in die VSA gekanselleer nadat ʼn noodtoestand in vyf Amerikaanse state aangekondig is weens ʼn hewige sneeustorm wat op pad is.
Video: Baba ná modderstorting gered
ʼn Ses maande oue baba is uit die puin gered ná ʼn modderstorting Oso, Seattle in Amerika getref het. Minstens 21 mense het in die modderstorting omgekom.
“Katelknaap” skuldig aan 91-jarige se moord
ʼn 49-jarige Duitser is Donderdag skuldig bevind aan die moord op sy 91-jarige ryk vrou. Sy was ʼn joernalis en sosiale vlinder in Washington.
Aantal sterftes in openbare skietaanval in Amerika nog onbekend
Daar was nog ’n openbare skietaanval in Amerika – dié keer by die Vloot in Washington, waar ’n onbekende aanvaller (sommige bronne beweer selfs dat…
Washington-brug stort ineen; drie beseer
Drie mense is uit ʼn rivier gered nadat ʼn brug in Washington in die VSA Donderdagaand ineengestort het.
SAL: Vlugte na New York hervat
Vlugte tussen Suid-Afrika en die oostelike dele van die VSA is hervat, het die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) bekendgemaak.