Taaltoffie ondersoek die betekenis en gebruik van “in menseheugenis”.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "WAT"
Woord: kruim
“My sussie het die korsies van die toebroodjie afgesny en smul aan die kruim.” Ken jy die woord “kruim”?
Taalgebruik: eksklusief
Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse en gebruik van die woord “eksklusief”.
Woord: lanterfanter
“Moenie jou dae weg lanterfanter deur net televisie te kyk nie.” Ken jy die woord “lanterfanter”?
Uitdrukking: ʼn Pleganker wees
Al ooit die uitdrukking “ʼn pleganker wees” teëgekom”? Lees vandag se Taaltoffie om meer hieroor te wete te kom.
Uitdrukking: Van battery verander
Ken jy die uitdrukking “van battery verander”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Woord: snede
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “snede”.
Uitdrukking: Skering en inslag wees
“Gasvryheid is die skering en inslag van ʼn plattelandse gemeenskap.” Taaltoffie ondersoek die uitdrukking “skering en inslag”.
Woord: lafenis
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “lafenis”.
Uitdrukking: In ʼn lastige parket
Ons hoop nie jy beland dikwels in ʼn lastige parket nie!
Woord: kattebelletjie
Ken jy die woord “kattebelletjie”?
Om vlerk te sleep en ander uitdrukkings
Die liefde is blind en (maar) trou is die bril, lank gevry, niks gekry, derdemannetjie speel … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin “liefde” voorkom.
Woord: boomskraap
“Ek is heeltemal boomskraap aan die einde van Januarie.” Taaltoffie ondersoek die woord “boomskraap”.
Woord: luistervink
“Die luistervink hoor alles deur die voordeur wat op ʼn skrefie oopstaan.” Taaltoffie ondersoek die woord “luistervink”.
‘Eers neus, dan bril’ en ander uitdrukkings
Die neusie van die salm, sy neus is onderstreep, jou neus roer … Taaltoffie ondersoek ʼn paar uitdrukkings waarin neus voorkom.
Taalgebruik: bydra, bydrae
Trap jy soms klei met die verskil tussen “bydra” en “bydrae”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Uitdrukking: Daar gaan ’n dominee verby
Al ooit die uitdrukking “daar gaan ʼn dominee verby” gehoor?
Woord: ambidekster
Jy ken dalk ʼn ambidekster! Lees vandag se Taaltoffie om meer oor dié woord te wete te kom.
Taalgebruik: verdieping, vloer
Taaltoffie ondersoek die gebruik van “verdieping” en “vloer” in Afrikaans.
Uitdrukking: Iemand iets diets maak
Wat op aarde beteken dit om iemand iets diets te maak? Taaltoffie stel ondersoek in.