Wat op aarde beteken dit om iemand iets diets te maak? Taaltoffie stel ondersoek in.
Alles vir die sleutelwoord "WAT"
Woord: prang
Ken jy die woord “prang”?
Woord: opsmuk
“Sy geniet dit om haar huis met tierlantyntjies op te smuk.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “opsmuk”.
Taalgebruik: aanbied, offer
Offer word dikwels verkeerdelik in Afrikaans gebruik wanneer iemand sê dat hulle ʼn offer aanvaar, maak of oorweeg.
Uitdrukking: Dit hotagter kry
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “dit hotagter kry”.
Woord: rompslomp
“Dit was ʼn hele rompslomp om vir paspoorte aansoek te doen.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “rompslomp”.
Uitdrukking: Iemand se achilleshiel
Al ooit gewonder waar die verwysing na iemand se achilleshiel vandaan kom? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Woord: snars
“Ek weet daar geen snars van nie.” Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “snars”.
Uitdrukking: Die knoop deurhak
Mense sê soms (verkeerdelik) dat ʼn paartjie die knoop gaan deurhak wanneer hulle trou. Taaltoffie gee die korrekte gebruik van die uitdrukking “die knoop deurhak”.
Woord: koekeloer
“Jy mag nie koekeloer nie!” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord, “koekeloer”.
Woord: molm
“Tuiniers bedek soms hulle plante met ʼn molm om dit te beskerm.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord, “molm”.
Sê WAT? Pieter-Steph heet nou amptelik ‘Malmesbury-missiel’
“Met die aankoop van hierdie woorde namens Pieter-Steph wil ons erkenning gee aan die rol wat hy in ʼn belangrike gebeurtenis in ons land se geskiedenis gespeel het.”
Woord: smulbord
“Terwyl ons na die rugby gekyk het, was daar ʼn heerlike smulbord met biltong, brood en kaas om aan te peusel.” Taaltoffie ondersoek die betekenis van die woord “smulbord”.
Woord: druil
Ken jy die woord “druil”? Lees vandag se Taaltoffie om meer te wete te kom.
Woord: heil
“Alle heil en seën op jou nuwe pad.” Taaltoffie ondersoek die verskillende betekenisse van die woord “heil”.
10 tegnologie-woorde wat gebruikers pootjie
Wat maak ons met alledaagse Engelse begrippe soos “airplane mode”, “touch screen”, “news feed” en “hotspot” in Afrikaans?
WAT Woord van die week: pollevink
Die WAT Woord van die week is “pollevink”.
Woord: betrag
Wat beteken ‘om jou plig te betrag’? Taaltoffie ondersoek die woord “betrag”.
Woord: haper
Ken jy die woord “haper”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Woord: Augustus
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “Augustus”.